A103 Whale Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A103 Whale Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in De Kelders. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en is net 10 minute van Gansbaai af.

A103 Whale Cove is ten volle gemeubileer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer en het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus met al die toebehore wat jy benodig om te kook, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die oopplan-sitkamer het 'n TV en maak oop op 'n onderdakbalkon met buitemeubels en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en die woonstel is lekker naby die paar restaurante op die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by A103 Whale Cove sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A103 Whale Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false