Aandblom Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Selme-Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 196
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Mathys B - Apr 2024
Algehele gradering
Net-pas verblyf.
Mornay M - Apr 2024
Algehele gradering
Voortreflik.
Piet L - Apr 2024
Algehele gradering
Kan enige tyd aanbeveel word.
Robert K - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome resting spot after a long day's drive.
Clair G - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Faan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en netjies en skoon!
Natasha T - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en 'n baie mooi plek. Kindervriendelik.
Irene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Annien K - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elrien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Roydon W - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Chantell D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Roelf S - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en geriewe.
Lourens E - Des 2023
Algehele gradering
Mooi en gerieflike oorslaapplek.
Nickolaus O - Des 2023
Algehele gradering
Rusting en goed toe gerus.
Leon B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, warm in ysige weer, mooi en netjies.
Felicity P - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was mooi.
Elmarie S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie verwelkoming. Alles netjies, skoon en veilig.
Hein L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamer en selfs gasstofie om koffie of tee te maak tydens beurtkrag.
Ernst D - Feb 2023
Algehele gradering
Stil, gerieflike en netjiese verblyf.
Deon F - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik warm, beurtekrag en lugversorging het nie saam gewerk nie.
Mache V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Perfek vir 'n gesin met klein kinders. Vriendelik en gasvry.
Chriselda P - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, mooi afgerond, klam en rustig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Michane S - Des 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Odelia D - Des 2022
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Tania S - Des 2022
Algehele gradering
Ek en my broer het hier oorgeslaap op pad Stellenbosch toe.
Niekie C - Okt 2022
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Yolande R - Aug 2022
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
Hendrik L - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Alles was mooi en skoon.
Bernard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Sakpas en waarde vir geld.
Willem C - Jan 2022
Algehele gradering
Puik slaapplek.
Tessa V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lee L - Nov 2021
Algehele gradering
Not satisfactory
Petrus S - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon, gasvry en netjies.
`chris P - Nov 2021
Algehele gradering
Beste oornagplek in Beaufort-Wes.
Jana L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Gerhard V - Sep 2021
Algehele gradering
Die plek is pragtig en laat jou oombliklik tuis voel na 'n lang reis. Ek kom vir seker weer!
Heinz F - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect.
Kristen B - Jul 2021
Algehele gradering
Comfortable, homey, great space.
Hayley S - Jan 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Fanna H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik en dan ook troeteldiervriendelik
Marcel S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Lynette L - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en met 'n pragtige tuin vir jou troeteldiere of net om in te ontspan.
Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Ian V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker groot skoon plek met groot buitekant wat diere vriendelik is. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Nelia E - Des 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing na ure op die pad.
Liza B - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, kan vir seker aanbeveel.
Nandi K - Nov 2020
Algehele gradering
Pitstop van Gauteng na die Kaap.
Amanda C - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlike verblyf na 'n baie lang reis.
Rianne P - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Ware oase na 'n lang op die pad. En ons honde was ook welkom! Baie dankie, julle sien ons beslis weer.
Jeanine H - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, goed ontvang, lekker gerus, beslis baie goeie waarde vir geld. Beter is verkeerd!
Jackie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Great place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great plek.
Skoon, pragtig en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Berni V - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek.
Maretha S - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het oornagplek gesoek op pad Stellenbosch toe. Selme-Louise is baie behulpsaam en het in kontak gebly om te hoor waar ons is en aanwysings te stuur.
Debbie K - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese waarde en wonderlik vir die diere.
Lynne-mari T - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gerda M - Des 2019
Algehele gradering
Idiaal slegs vir oornag.
Jan J - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike Selma-Louise.
Ria L - Des 2019
Algehele gradering
Goeie rus.
Linda S - Des 2019
Algehele gradering
Excellent thank you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, dankie.
'n Baie lekker oornagplek en baie behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie diens.
Heinrich S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Jaco B - Sep 2019
Algehele gradering
Diens uitmuntend, gasvryheid.
Johann C - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en goed toegerus.
Heather B - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful tastefully decorated guesthouse. Friendly host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, smaakvol versierde gastehuis. Vriendelike gasheer.
Ek sal beslis weer daar bly. So 'n aangename gastehuis in 'n lieflike tuin.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ina K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi decorated en gerieflik.
Marnu S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige plek met wonderlike ontvangs.
Elzahn M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was besonders skoon, netjies en modern, ons het lekker gebly!
Dries V - Jan 2019
Algehele gradering
'n Absolute juweel!
Lees meerIan G - Des 2018
Algehele gradering
Puik. Pragtig en gerieflik.
Giovanni N - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing, ligging is perfek en baie netjies.
Antoinette B - Des 2018
Algehele gradering
Karaktervolle, netjiese verblyf met alles wat nodig is.
Clinton F - Des 2018
Algehele gradering
Verfrissende stop op pad na ons vakansiebestemming.
Amanda W - Nov 2018
Algehele gradering
Karoo gasvryheid.
Hugo G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en smaakvol. Sal weer gebruik en aanbeveel.
Kristin N - Okt 2018
Algehele gradering
Stylish apartment.
Jean V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig. Kinders dit ook baie geniet.
Roald V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en mooi.
Theresa B - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, rustige omgewing, sal weer daar bly.
Annelie V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pierre D - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende oorslaap-opsie.
Annatjie H - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekke.
Elzette S - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig en netjies!
Monique G - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, stil en vooruitstaande netheid.
Ghb B - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Adriaan K - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Eunice V - Mei 2018
Algehele gradering
'n Gerieflike gastehuis met alles wat nodig is. Sal graag weer daar wil oorbly.
Marthie V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rene D - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek teen sakpas pryse.
Riaan D - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en uitsonderlike diens.
Liezl G - Apr 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Cindy L - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Riaan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Angie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie nice plekkie.
Isabell D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig, heerlike atmosfeer en netjies.
Annelie V - Jan 2018
Algehele gradering
My seun Stefan het hier oorgeslaap op pad Bloemfontein toe.
Marce M - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelike diens!
Louis H - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, toegerus en vriendelike personeel.
Miempie D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Frik S - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike, gesellige plekkie. Baie netjies.
Naomi B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Koos B - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Jacobus S - Nov 2017
Algehele gradering
Lag-lag een van die puikste gastehuise waar ek en my vrou nòg gebly het!
Tinus O - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon en mooi.
Maryn V - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik en pynlik netjies.
Con E - Sep 2017
Algehele gradering
Oase in Karoo na lang reis vanaf Johannesburg.
Selma K - Sep 2017
Algehele gradering
Oasis of rest.
Linda H - Sep 2017
Algehele gradering
Puik verblyf.
Willie T - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Angelique V - Aug 2017
Algehele gradering
Gesellige oase na 'n baie lang pad.
Kayla C - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies.
Marilise V - Jul 2017
Algehele gradering
Het baie lekker warm en snoesig geslaap.
Jan A - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en lekke warm in die koue winter.
Peet B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies, gasvry en al wat ons benodig het.
Marietjie V - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Jack v - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike, skoon en veilige oornagplek.
Johan L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Jammer ons kon nie langer kuier en die braai geriewe benut nie.
Liezel V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies en die kamer was perfek vir ons.
Leon C - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het vriendelike en behulpsaame veblyf in 'n skoon en baie lekker gastehuis geniet.
Bernard C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en keurig.
Ina H - Apr 2017
Algehele gradering
Baie stil en lekker om oor te slaap voordat jy verder ry.
Derrick E - Mrt 2017
Algehele gradering
Sal weer besoek, diens uitstekend.
Igna D - Feb 2017
Algehele gradering
Dis 'n tuiste weg van die huis af.
Neels G - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Danie B - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Johannes M - Jan 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf in rustige area.
Flip En Anneke C - Nov 2016
Algehele gradering
Die Aandblom blom waar dit geplant is!
Elsabé V - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Leilani B - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvry ontvang en baie lekker geslaap.
Patricia V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike stil omgewing, weg van al die vragmotors wat deur Beaufort-Wes moet ry.
Fernando T - Aug 2016
Algehele gradering
As jy Karoo-gasvryheid wil ervaar, bespreek by Aandblom Gastehuis.
Christo D - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis.
Johan En Sarie V - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelik, tegemoetkomend en netjies.
Wicus K - Jun 2016
Algehele gradering
Tops!
Laetitia P - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese mense en verblyf.
Vanessa O - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangename plekkie vir ons oorslaap op pad na ons vakansiebestemming.
William S - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Adele S - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en heerlik gerieflik.
Liezel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, het dadelik welkom gevoel!
Jos C - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie goeie fasiliteit.
Jacob B - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik en veilig.
Frans K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, ons het lekker gebly.
Marius G - Mrt 2016
Algehele gradering
Egte en eerlike Karoo-vriendelikheid.
Friedrich S - Mrt 2016
Algehele gradering
Welkome oornagverblyf ontdek!
Jaco P - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Cathy S - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflik!
Johadrie D - Des 2015
Algehele gradering
Perfek!
Natasha M - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Naomi M - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anton H - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon - daar kort net 'n ontbyt.
Nadine V - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie gastehuis met vriendelike eienaars.
James H - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Christo D - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlik. Was een van ons beste oornagkamers.
Rudi S - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Lourina V - Mei 2015
Algehele gradering
Ek het 'n heerlike nagrus geniet in 'n baie netjiese en skoon blyplek. Rustige en veilige omgewing.
Erich L - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
G V - Apr 2015
Algehele gradering
Oulike oorslaapplekkie.
Andre D - Apr 2015
Algehele gradering
Fantastiese oornagplek!
Karen L - Apr 2015
Algehele gradering
Goed!
Yolandi V - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en pragtige dekor!
Chadre O - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese plekkie om te oornag.
Cobus V - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike rusplek na lang reis. Stil omgewing. Alles wat nodig is is beskikbaar.
Reneke R - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige plekkie, netjies, stylvol en heerlik geslaap. Vriendelike staf!
Marcell E - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Dina V - Jan 2015
Algehele gradering
Gerieflik. Eienaar vriendelik en behulpsaam!
Christine B - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker stil. Eienaar was nie tuis nie, maar weg op 'n kursus.
Lees meerCharl B - Des 2014
Algehele gradering
Die oorslaap was baie lekker.
Marius L - Des 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Schalk V - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Jacques E - Aug 2014
Algehele gradering
Will definitely make use of the accommodation in future
Johan F - Jul 2014
Algehele gradering
Heerlik, warm en stil wat geraas betref.
Jan O - Jun 2014
Algehele gradering
'n Vriendelike eienaar; alles was netjies in die kamer!
Danielle L - Jun 2014
Algehele gradering
Gemaklik.
Dr Henning V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplek.
Malene F - Apr 2014
Algehele gradering
Aandblom was 'n perfekte oornag-rusplekkie vir ons en ons dogtertjie.
Rene L - Apr 2014
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras!
Arno L - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons was tevrede met die reëlings, die ontvangs en verblyf.
Wilfred F - Feb 2014
Algehele gradering
Very satisfied. The reception was excellent!
Leon B - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlike skoon en aangename verblyf.
James M - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Zelda V - Des 2013
Algehele gradering
Excellent
Andre C - Des 2013
Algehele gradering
Heerlike verblyf, aan te beveel!
Janis S - Des 2013
Algehele gradering
Baie netjies, gasvry en rustig met 'n spontane gasvrou wat omgee vir haar gaste.
Theresa D - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend, sal dit by vriende en familie aanbeveel!
Bj L - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Leon H - Des 2013
Algehele gradering
Dit is twee wonderlike mense!
Lene K - Des 2013
Algehele gradering
Gasvrye mense! Dis heerlik om in 'n koel, netjiese kamer in te stap na 'n warm dag op die pad.
Sias B - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlikste gasvryheid in uniek versierde, volledig toegeruste kamer.
Ellen H - Des 2013
Algehele gradering
Dit was baie lekker ... sal weer daar bly!
Hanlie V - Des 2013
Algehele gradering
Ruim, skoon, rustig en mooi!
Elsemarie V - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Bernadette V - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was great!
Rosa B - Okt 2013
Algehele gradering
'n Ware oase na 'n lang reis. Ek sal altyd weer daar oorbly, en is so beïndruk! Alles was perfek!
Rhea M - Sep 2013
Algehele gradering
Aandblom bied vriendelike, aantreklike, skoon en privaat verblyf vir reisigers.
Jack B - Sep 2013
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou vinnig tuis voel.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompsonstraat 28, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom