LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aandblom Guesthouse | LekkeSlaap
+66

Aandblom Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 163 resensies vir Aandblom Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tessa V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Baie lekker.

Baie oulike plek, veilig en netjies. Lekker stoep om op uit te span na 'n lang dag op die pad.

Lee L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not satisfactory

I was disappointed that there was no water facility in the dining area. Couldn’t fill the kettle or wash a plate. No tea or coffee. Only rooibos or sachets sugar, coffee, milk powder. The shower has green algae in the corners. Didn’t see a hostess arriving or leaving. Found key in a box on the sidewalk. Bed/pillows were comfortable.

Chris P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Enkelreisiger

Beste oornagplek in Beaufort-Wes.

Gemaklike koel kamer, lekkers stil, smaakvol gemeubileer.

Gerhard V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Die plek is pragtig en laat jou oombliklik tuis voel na 'n lang reis. Ek kom vir seker weer!

Die feit dat dit totaal en al troeteldiervriendelik is maak dit net beter.

Jana L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

Dit voel of mens dadelik op die stoep wil kuier en kaart speel tot laat, so tuis het ons gevoel. Dit was ook lekker dat ons hondekind welkom was.

Heinz F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz F
Enkelreisiger

Perfect.

Alles was skoon en netjies.

Kristen B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen B
Saam met vriende

Comfortable, homey, great space.

Was great to arrive to unit that we could safely move in and out of. Homey feel. Great to arrive to at the end of the day. Great service.

Hayley S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Pretty orchard in the Karoo.

Fanna H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflik en dan ook troeteldiervriendelik

Sal enige tyd weer daar slaap. Pragtige plek.

Marcel S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S
Gesin met tieners

Baie lekker, skoon en netjies.

Vier mense het rustig geslaap.

Lynette L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en met 'n pragtige tuin vir jou troeteldiere of net om in te ontspan.

Netjiese groot kamer met lugversorging wat nogal belangrik is indien jy in Beaufort-Wes oornag. Inklok was maklik en daar is onderdakparkering binne-in die erf. Klein kombuishoekie maak dit maklik om 'n ligte ete aanmekaar te slaan. Die tuin is regtig mooi en 'n mens kan heerlik buite ontspan en selfs braai. Daar is ook 'n swembad (wel nie seker of gaste dit kan gebruik nie).

Susan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly.

Lekker oorgeslaap met sulke vriendelike mense! Pragtige plek met alles wat benodig word vir 'n goeie nagrus. Die swembad was 'n welkome bonus in 35 Grade Celsius. Pragtige plek en ek sal dit definitief aan enige een aanbeveel wat in BW moet oorslaap.

Liza B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B
Gesin met tieners

Baie aangenaam, kan vir seker aanbeveel.

Netjies, skoon en privaat.

Nelia E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing na ure op die pad.

Baie oulike en netjiese plekkie met alles wat jy mag nodig he vir jou verblyf. Veilige omgewing vir jou troeteldier, erf mooi toegemaak.

Ian V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Gesin met tieners

Baie lekker groot skoon plek met groot buitekant wat diere vriendelik is. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Kan buite braai, naby aan eetplekke en maklik om te kry.

Nandi K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi K

Pitstop van Gauteng na die Kaap.

Aanblom gastehuis het billike en netjiese oorslaap geriewe gebied, met vriendelike en behulpsame gasvrou. My hondjie was ook welkom en gemaklik. Ons het in die selfsorgkothuis gebly, en rustig geslaap. Ek sal die plekkie aanbeveel vir ander reisigers. Slegs die hoofslaapkamer het lugverkoeling, en ongelukkig was die sitkamer lugverkoeling buitewerking.

Amanda C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike verblyf na 'n baie lang reis.

Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie was pragtig en skoon met 'n heerlike warmkombers teen die koue en lekker beskuit saam 'n koffietjie. Baie dankie.

Rianne P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne P
Gesin met tieners

'n Ware oase na 'n lang op die pad. En ons honde was ook welkom! Baie dankie, julle sien ons beslis weer.

Baie smaakvol en groen gras in die middel van die Karoo was 'n welkome gesig.

Jeanine H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam, goed ontvang, lekker gerus, beslis baie goeie waarde vir geld. Beter is verkeerd!

Een van die oulikste plekke waar en nog oornag het op n reis na die Vrystaat of terug Kaap toe. Ons was ook bevoorreg om as oud-Vrystaters een van die mees intense donderstorms te ervaar wat ons die afgelope 30 jaar nog nie in die Kaap beleef het nie. Ons het vir ure na die blitse gestaar.

Jackie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek.

Skoon, pragtig en netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place.

Clean, pretty and neat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Berni V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berni V
Enkelreisiger

Perfek.

Net wat ek nodig gehad het. Alles perfek alhoewel die TV skerm so klein bietjie groter kon wees.

Lynne-mari T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne-mari T
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Die lugversorging het die kamer lekker afgekoel vir 'n lekker nagrus.

Maretha S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S
Gesin met tieners

Ons het oornagplek gesoek op pad Stellenbosch toe. Selme-Louise is baie behulpsaam en het in kontak gebly om te hoor waar ons is en aanwysings te stuur.

Ons het in Die Boord gebly. Die 2-slaapkamereenheid is stylvol en gerieflik ingerig. Gratis WiFi, gebottelde water en heerlike beskuit het ons baie welkom laat voel.

Debbie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde en wonderlik vir die diere.

Die eenheid en tuin is goed versorg en pragtig. Baie privaat. Wonderlike ervaring vir kinders sowel as diere. Sal julle altyd gebruik as ons reis deur Beaufort-Wes en sterk aanbeveel.

Gerda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idiaal slegs vir oornag.

Die verblyf het aan ons oornag-vereistes voldoen. Die krag lading is wel onstabiel, maar ons het heerlik geslaap.

Jan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Baie aangenaam en vriendelike Selma-Louise.

Baie aangenaam en vriendelike gasvrou.

Jessica V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Skoon, netjies en goeie diens.

Sal Aandblom beslis aanbeveel vir 'n oornagstop.

Linda S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, dankie.

'n Baie lekker oornagplek en baie behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent thank you.

A very nice overnight stay and very helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Goeie rus.

Wonderlike verblyf, aangename rus.

Heinrich S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Pragtige setting en vreeslik netjies.

Jaco B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens uitmuntend, gasvryheid.

Die diens was puik, heerlik geslaap.

Johann C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met vriende

Heerlik rustig en goed toegerus.

Sien sterre.

Ina K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K
Gesin met tieners

Baie mooi decorated en gerieflik.

Baie oulike plekkie en so mooi ingerig.

Heather B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, smaakvol versierde gastehuis. Vriendelike gasheer.

Ek sal beslis weer daar bly. So 'n aangename gastehuis in 'n lieflike tuin.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful tastefully decorated guesthouse. Friendly host.

I would definitely stay here again. Such a pleasant guesthouse, set in lovely garden.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marnu S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnu S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n pragtige plek met wonderlike ontvangs.

Dit was baie lekker gewees met 'n warm ontvangs en baie mooi kamer.

Elzahn E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzahn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonders skoon, netjies en modern, ons het lekker gebly!

Dit is baie skoon en netjies. Dit is baie modern en het relatief veilig gelyk. Die gasvryheid was baie lekker en die swembad na 'n lang warm dag, was baie tot nuttig. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Dries V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel!

Ek weet nou hoe voel 'n Arabier wat na 'n lang dag deur die woestyn op 'n kameel se rug, by 'n oase aankom! Na 'n lang rit van 13 ure vanaf Pretoria het ons moeg en lyfseer by ons oase, genaamd Aandblom Gastehuis, aangekom. Wat 'n fantastiese plek, dit was absoluut elke sent werd. Die ontvangs was so vriendelik, die plek uiters netjies, die swembad 'n reuse bonus en die ligging is in 'n baie stil deel van die dorp. Baie dankie, Aandblom. Ek kan julle gerus aanbeveel en ek hoop om julle gou weer te sien. Mag julle elke aand vol bespreek wees en net van krag tot krag gaan!

Ian G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Pragtig en gerieflik.

Baie mooi, lekker geriewe, informasie puik. Swembad die lekkerste.

Giovanni N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanni N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige omgewing, ligging is perfek en baie netjies.

Die gaste huis was baie netjies en presies wat ons nodig gehad het vir ons verblyf op pad na die Kaap, liggins is perfek en die omgewing rustig en veilig.

Clinton F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F
Gesin met klein kinders

Verfrissende stop op pad na ons vakansiebestemming.

Aandblom is 'n verfrissende stop op pad na ons vakansiebestemming.

Antoinette B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Gesin met tieners

Karaktervolle, netjiese verblyf met alles wat nodig is.

Pragtig ingerig met unieke dekor, asook lugversorging, TV en 'n kombuisie. Baie skoon met goeie linne. Aangename gasvrou met spontane persoonlikheid wat ons ook verwys het na 'n lekker restaurant.

Amanda W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gasvryheid.

Wat 'n oase na 'n lang dag se reis! Ons is vriendelik ontvang en het selfs 'n SMS gekry om ons arriveer tyd te voorsien. Lekker rustige omgewing weg van die nag verkeer. Die gekunstelde atmosfeer het my laat tuis voel - huis weg van my huis. Uitstekende gasvrou wat jou by jou motor ontvang het en dadelik laat tuis voel het. Sal beslis Aandblom gebruik as n halfweg stop.

Hugo G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, netjies en smaakvol. Sal weer gebruik en aanbeveel.

Vriendelik ontvang. Gereeld in kontak gebly voor aankoms. Pragtige en veilige verblyf. 5 Sterre werd.

Jean V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon en veilig. Kinders dit ook baie geniet.

Dis altyd heerlik om na 'n lang dag op die pad by 'n mooi, keurige en skoon plek aan te kom wat jou verwag. Ons is vinnig en professioneel ontvang en daarna gelos om te kan ontspan.

Theresa B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Netjies en skoon, rustige omgewing, sal weer daar bly.

Sien sterre.

Kristin N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin N
Gesin met klein kinders

Stylish apartment.

In Beaufort West with private backyard including a braai place and close to the Karoo NP. We really enjoyed our stay.

Roald V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roald V
Enkelreisiger

Netjies, skoon en mooi.

Alles was netjies en skoon. Die dekor is baie mooi. Ek het laat daar aangekom, maar daar is 'n baie lekker braai op die stoep. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar oorbly.

Annelie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Netjiese, gerieflike verblyf met pragtige agtertuin.

Pierre D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Enkelreisiger

Uitstekende oorslaap-opsie.

Ek het net een aand oorgeslaap op pad na Pretoria en my ondervinding is dus beperk. Ek is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en die Wingerdkamer was skoon en netjies. Sal dit weer gebruik.

Annatjie H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke.

Netjies en veilig. Sal dit aanbeveel enige tyd!

Elzette S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S
Gesin met klein kinders

Pragtig en netjies!

Ons het 1 nag gebly. Heerlike beddens en beddegoed. Mooi plekkie! Baie goeie waarde vir geld! Ons kinders het die tuin en die spasie agter baie geniet!

Monique G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G
Saam met vriende

Baie gerieflik, stil en vooruitstaande netheid.

Ek het effe gesukkel om die gastehuis op te spoor, maar het op die ou einde reggekom. Die gastehuis was baie veilig, het 'n goeie nagrus ingekry en die fasiliteite vir selfsorg is van top gehalte. Dankie vir 'n heerlike oornagverblyf.

Giradot B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giradot B
Gesin met tieners

Gerieflik en veilig.

Sal beslis weer van Aandblom Guesthouse gebruik wil maak.

Mnr Adri K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr Adri K
Besigheidsreis

Uitstekend.

Die verblyf was aangenaam en het aan alle verwagtinge voldoen. Ek sal hierdie verblyf aanbeveel.

Marthie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons gasvrou was baie gaaf en haar ontvangs was vriendelik. Die oornagplekkie was baie netjies en skoon. Ons het heerlik uitgerus in die stil buurt na 'n lang dag van reis. Baie oulike plekkie.

Eunice V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Besigheidsreis

'n Gerieflike gastehuis met alles wat nodig is. Sal graag weer daar wil oorbly.

Baie dankie aan Selme-Louise vir die gasvryheid. Wat 'n wonderlike oase na 'n daglange reis. Ons sal graag weer van julle gasvryheid wil gebruik maak.

Rene D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek teen sakpas pryse.

Op die ingewing van die oomblik besluit ons om op Beaufort-Wes te oornag en ontdek Aandblom. Pragtige plekkie, alles wat benodig word vir 'n oornag, 'n ongelooflike gemaklike bed ingesluit. Ons sal weer hier kom bly.

Riaan D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Besigheidsreis

Skoon, netjies en uitsonderlike diens.

Sien sterre.

Liezl G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl G
Gesin met klein kinders

Beslis waarde vir geld!

Het heerlik oorgebly! Netjies en skoon! Gasvryheid van top gehalte! Sal beslis teruggaan!

Cindy L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons sal enige tyd soontoe teruggaan. Ons wens eintlik dat ons langer kon bly. Als was so skoon en netjies en natuurlik pragtig! Enige iemand doen homself 'n guns om daar te oornag. Ons klein hondjie was ook welkom en daar was oorgenoeg plek vir hom om te speel! Daar was aan als gedink, koffie en beskuit, koue water en ys, peaceful sleep, kerse vir ingeval die krag uitgaan. Uitstekend!

Angie K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie K
Saam met vriende

Baie nice plekkie.

Ons het baie lekker gebly met alles wat ons nodig kon hê. Die vriendelikste hondjie het kom kuier in die oggend en ons sien uit om hom weer te sien.

Riaan B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie rustig, netjies and skoon. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Julle is puik!

Annelie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Enkelreisiger

My seun Stefan het hier oorgeslaap op pad Bloemfontein toe.

Kamer en badkamer lekker ruim en netjies - baie gasvry ontvang - heerlik geslaap en lekker uitgerus na die lang pad.

Isabell D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, heerlike atmosfeer en netjies.

Die verblyf was fantasties. Dis soos om 'n ekstra huis weg van ons huis te kan besoek.

Marce M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marce M

Gerieflik en vriendelike diens!

Ons het 'n SMS 'n paar uur voor inklok gekry om seker te maak als is reg en is op datum gehou. Al het ons effe laat aangekom, is ons vriendelik verwelkom en het als gehad wat ons nodig gehad het. 'n Pragtige plek!

Louis H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, toegerus en vriendelike personeel.

Ons was vriendelik verbaas met die mooi plekkie in Beaufort-Wes. Baie vriendelike en hulpvaardige diens ontvang. Die plek gee 'n plaasgevoel en is goed toegerus. Ons het in "Die Boord" kamer gebly en al hoewel ons net twee was, is daar plek vir 4. Algeheel het die plek ons verwagtinge oortref! Sal definitief weer daar bly!

Frik S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met vriende

Heerlike, gesellige plekkie. Baie netjies.

Ons sal beslis weer van Aandblom gebruik maak en dit ook sterk aanbeveel.

Miempie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Die kamers is so mooi en netjies. Baie kreatiewe dekor. Swembad heerlik na die lang dag op die pad. Baie dankie!

Naomi B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en mooi.

Het alles gehad wat ons benodig het en ook veilige parkering. Kinders het die swembad baie geniet na 'n ver reis. Sal definitief weer daar oorslaap.

Tinus O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, skoon en mooi.

Die plekkie was netjies, skoon en ruim. Die lugversorging was vir seker 'n wenner. Die dame was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie ten sterkste aanraai.

Jacobus S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lag-lag een van die puikste gastehuise waar ek en my vrou nòg gebly het!

Stylvolle decor, netjiese en skoon beddegoed, vriendelike eienaar! Ons travel baie, en sal nie twee keer dink om weer daar oor te slaap nie!

Koos B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Aandblom sal menige reisiger verras, veral die koeldrank en lekkers in die yskas.

Maryn V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en pynlik netjies.

Rustig en privaat. Was ideaal vir ons gesin wat gereis het. Die plek was keurig, pynlik netjies en sal ons vir seker weer sien as ons in Beaufort-Wes moet oorslaap.

Con E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Con E
Saam met vriende

Oase in Karoo na lang reis vanaf Johannesburg.

Baie netjiese plek en goed toegerus met alles wat jy nodig mag kry.

Linda H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Ons het heerlik gebly. Die kamer is lekker ruim en baie netjies, met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Die gasvrye en vriendelike ontvangs en die stil en rustige omgewing is pluspunte.

Selma K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K

Oasis of rest.

Thank you kindly for the welcome and the peace and quiet after a very long journey. The complimentary cold water was especially refreshing. Thank you.

Willie T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Was verbaas oor die netheid van die eenheid - sal weer gebruik - eienaars baie vriendelik.

Angelique V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Enkelreisiger

Gesellige oase na 'n baie lang pad.

Die klein afrondings soos die beskuit, French coffee press, melk en ys in die yskas en dan veral die elektriese komberse en handdoekverwarmer in die badkamer het my baie spyt gemaak dat ek nie langer daar kon vertoef nie!

Kayla C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kayla C
Gesin met tieners

Netjies.

Netjies en baie goed toegerus.

Jan A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekke warm in die koue winter.

Aandblom Gastehuis kan ek aanbeveel. Goeie oornag fasiliteit en stil veilige omgewing en goeie parkering vir jou voertuig.

Marilise V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise V

Het baie lekker warm en snoesig geslaap.

Mooi skoon en netjies. Badkamer net baie groot en koud, kort net nog n mat.

Peet B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gasvry en al wat ons benodig het.

Vriendelike en netjiese mense en plek. Hoogs aan te beveel.

Marietjie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Ontvangs uitstekend. Verblyf uit die boonste rakke. Onverbeterlik.

Jack v - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack v
Saam met vriende

Heerlike, skoon en veilige oornagplek.

Die verblyf is nuut herbou en toegerus. Goeie beddens slaap heerlik, en die stort en ander geriewe is bo-gemiddeld. Lekker privaat. Ons het dit geniet en sal weer daar oorbly indien die geleentheid hom voordoen.

Piet L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Jammer ons kon nie langer kuier en die braai geriewe benut nie.

Kamer, tuin, speel area vir kinders, braai geriewe en swembad is baie netjies en gerieflik. Sal verseker weer daar bly. Sal wel lekker wees as die kamer bietjie donkerder is. Buite ligte verlig die kamer en water pype het gereeld geraas deur die nag. Maar verder sal ek niks verander.

Liezel V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en die kamer was perfek vir ons.

Ons het laataand ingeboek maar was baie vriendelik ontvang. Baie oulike plek. Sal beslis weer daar oornag.

Leon C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vriendelike en behulpsaame veblyf in 'n skoon en baie lekker gastehuis geniet.

Ons is ontvang deur die baie vriendelike Selme-Louise en haar man. Hulle het ons onmiddellik tuis laat voel en na ons kamer geneem. Dit lyk meer soos 'n woonstel en is heerlik ruim. Beddegoed, kombuis, badkamer, ens. silwerskoon en net 'n plesier om daar te bly. Ons sal definitief dit ons gereelde oornagplek maak.

Hans Jacob Bernardus C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans Jacob Bernardus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en keurig.

Gasvry en baie netjies en keurig. Aan te beveel.

Ina H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en lekker om oor te slaap voordat jy verder ry.

Sien sterre.

Derrick E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer besoek, diens uitstekend.

Ons was baie beïndruk met die ontvangs en netheid van die eenheid, goed toegerus met als wat nodig is vir 'n oornag.

Igna D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n tuiste weg van die huis af.

Baie baie tevrede. Word beslis aanbeveel. Ons het dit reeds onder ons vriende versprei.

Neels G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige, skoon en rustige verblyf teen bekostigbare prys. Sou graag die keuse wou gehad het van ontbyt die volgende oggend. Teen ekstra koste natuurlik.

Danie B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs.

Tertius M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius M
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf in rustige area.

Sien sterre.

Elsabé V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Ons is baie bly dat ons hierdie versteekte juweel van 'n oornagstopplek in Beaufort-Wes ontdek het! Beslis die moeite werd en dit sal in die toekoms ons 1ste keuse wees vir 'n nag se verblyf op pad Kaap toe.

Flip En Anneke C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip En Anneke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Aandblom blom waar dit geplant is!

Vriendelik ontvang met goeie, begeleidende kommunikasie. Het tuis gevoel! Dankie!

Leilani B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang en baie lekker geslaap.

Ons was baie vriendelik ontvang. Selme-Louise het ons sommer dadelik laat tuis voel. Sy her selfs ons gehelp met ons was goed. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Patricia V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil omgewing, weg van al die vragmotors wat deur Beaufort-Wes moet ry.

Pragtig, skoon, netjies en vriendelik - attention to detail! Gasvrou vriendelik en uiters akkommoderend en behulpsaam. Akkommodasie mooi, netjies, skoon, vars en 'n heerlike oornagplek! Attention to detail met honesty bar, gratis water ens. maak dit 'n plekkie waar ons beslis weer sal wil oornag.

Fernando T - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy Karoo-gasvryheid wil ervaar, bespreek by Aandblom Gastehuis.

Netjiese ruim slaap- en badkamer. Pragtige dekor. Veilige parkering. Weg van die geraas van die hoofstraat. Stil woonbuurt. Gasvrou het my selfs toegelaat om 'n bietjie vroeër in te klok.

Christo D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gastehuis.

Dit was die tweede keer wat ons by Aandblom oornag het. Wonderlike gasvrou en het die aand baie geniet.

Johan En Sarie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, tegemoetkomend en netjies.

Sy was deurgaans baie vriendelik en alhoewel sy nie normaalweg aandetes bedien nie, het sy geweet ons het ver gery en was bereid om op versoek vir ons 'n aandete voor te berei.

Wicus K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops!

Lekker geslaap. Lekker gesels met Ticky. Stil, veilige omgewing. Is die middag alreeds geskakel om uit te vind hoe laat ons gaan arriveer.

Laetitia P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia P
Enkelreisiger

Fantastiese mense en verblyf.

Hierdie verblyf is definitief boaan my lys van gastehuise. Mense is baie vriendelik en verblyf uiters netjies en gerieflik.

Vanessa O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plekkie vir ons oorslaap op pad na ons vakansiebestemming.

Baie netjiese en skoon plekkie. Vriendelike gasvrou!

Friedrich S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome oornagverblyf ontdek!

Sal nie meer soek na ander verblyf in Beaufort-Wes nie!

Willie S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld!

Ons het net een aand hier deurgebring maar dit was absoluut die moeite werd. Ek was verstom deur hoe groot en luuks die kamer was vir die prys wat ons betaal het. 5-ster-akkommodasie.

Adele S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en heerlik gerieflik.

Baie dankie, ons is vriendelik ontvang en het heerlik geslaap en baie verfris opgestaan.

Jos C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie fasiliteit.

Waarde vir geld.

Liezel V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, het dadelik welkom gevoel!

Die Aandblom sal ek vir enige iemand aanbeveel! Vriendelike diens en 'n vreeslike netjiese plekkie om by te bly! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Jacob B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, vriendelik en veilig.

Met aankoms is ons hartlik verwelkom en is ons na die wooneenheid geneem. Met die intrap het ek geweet ons gaan lekker slaap. Alles was mooi skoon en netjies gewees. Ons sal dit beslis aanbeveel vir ander en as ek ooit weer op reis gaan sal ek by Aandblom Gastehuis gaan aanklop. Baie dankie vir so 'n netjiese en skoon plekkie.

Marius G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte en eerlike Karoo-vriendelikheid.

Smaakvol gemeubileer en die ligging is perfek. Dis stil en weg van die van die N1 se verkeer deur Beaufort-Wes. Hoogs aanbevole verblyf.

Frans K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans K
Enkelreisiger

Baie netjies, ons het lekker gebly.

Die kamer was baie netjies en die mense vriendelik. Ons bly graag weer daar oor!

Jaco P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons oornag by Aandblom was baie aangenaam. Dankie Selme-Louise en Tickey vir julle gasvryheid. Ons stop verseker weer! Dankie!

Naomi M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het heerlik oornag by Aandblom. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer is ingerig vir 3 mense, maar Aandblom Gastehuis het geen probleem gehad om ons met 'n matras te akkommodeer vir ons tweede kind nie. Ons sal weer van Aandblom gebruik maak.

Cathy S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik!

Baie gasvry en met die lugversorger het Aandblom werklik gesorg dat ons 'n heerlike nagrus kon hê. Ek sal beslis aanbeveel en self weer daar gaan oornag.

Johadrie D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johadrie D
Gesin met klein kinders

Perfek!

Wat 'n wonderlike plekkie! Almal was baie vriendelik en bedagsaam en het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so lekker moontlik te maak! Sal beslis aanbeveel en weer in die toekoms 'n bespreking maak! Baie dankie!

Natasha M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit is moeilik om die woord 'lekker' te beskryf. By Aandblom Gastehuis is dit net lekker! Alles voel net huis, so huis dat jy jou skoene kan uitskop en kaalvoet kan loop.

Anton H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon - daar kort net 'n ontbyt.

Die ligging is goed, verblyf is baie netjies en mooi! Die mense is baie oulik en hulle het selfs die oggend persoonlik ge-SMS om te hoor hoe ons reis sover gaan! Fantasties!

Nadine V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gastehuis met vriendelike eienaars.

Ons sal Aandblom gastehuis aanbeveel. Die kamer is mooi ruim, netjies en skoon. Die badkamer is ook lekker groot. Eienaars is vriendelik en gasvry.

James H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die mense is baie vriendelik.

Christo D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Was een van ons beste oornagkamers.

Wonderlike gasvrou. Ons het lekker geslaap en gebad. Een van die lekkerste beddens waarin ons geslaap het. Baie dankie aan die gasvrou wat so goed vir ons was.

Rudi S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was fantasties. Ek het baie lekker gebly en die diens was wonderlik. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Christo V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Besigheidsreis