Aandrus
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Aandrus is 'n tipiese Karoo-plaashuis in Prins Albert.
Die huis het 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetkamer, 'n TV-kamer en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Beide bad- en stort-geriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Hierdie huis is op 'n kleinhoewe met 'n mooi uitsig en ou klipdamme met goudvisse en koivisse. Dit is sowat 400 m van die dorp se winkels, restaurante en koffiewinkels af. Die gasheer kan moontlik afslag bied op koffie en etes by Lazy Lizzard.
Aktiwiteite in die dorp sluit sterrekyk met Astro Tours, optredes by die vertoonlokaal, besoeke aan olyfplase en die plaaslike markie, asook 'n besoek aan Bergwater Cellars in.
Die Swartbergpas, Gamkaskloof (die Hel), Meiringspoort, en die Kangogrotte kan met dagreise besoek word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 140
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Aandrus het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom