Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abby 7

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Abby 7 is 'n rook-verbode instansie en 'n boete sal gehef word, indien gaste rook op die perseel.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke en vuurmaakhout saambring.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abbystraat 7, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03a08fbe21e581448c11f47866bb2b85a0f81777b76bd0ed97c76a9b10f6131722860de95e92d60a54de8cdc1094ef254a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 7 Abby Road Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06710196376 22.192105488475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem