Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Di Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice, with lots of stars to see.
Chrisna J - Feb 2024
Algehele gradering
Regte Karoo hartlikheid.
Rudy G - Jan 2024
Algehele gradering
Very private, very comfortable.
Barbara H - Des 2023
Algehele gradering
A lovely stay in a charming village.
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Deon S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, ideale oornagplek.
Dina-maré K - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige en netjiese huis met die mooiste uitsig en dis rustig.
Herman D - Mei 2023
Algehele gradering
Puik!
Hannes K - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Kothuis goed toegerus. Sonkrag en batterye is 'n groot bonus. Ons kom weeer!
Mia P - Des 2022
Algehele gradering
Sielerus.
Michelle H - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely quiet house in Prince Albert.
Adrian O - Nov 2022
Algehele gradering
Quiet, roomy and restful accommodation with friendly and helpful host.
Christa V - Okt 2022
Algehele gradering
Die huis is netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs.
Adie B - Okt 2022
Algehele gradering
A beautiful restful stay - a return visit that says it all!
Mona D - Jul 2022
Algehele gradering
Die kuier was die moeite en geld werd.
Zikmann J - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Tanya L - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie met als wat jy nodig het vir 'n lekker kuier.
Tiekie V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer en netjies.
Yolandi V - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike kothuis wat jou terug in tyd vat. Absoluut fantasties.
Cindie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike rustigheid.
Mark B - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place to relax and unwind.
Verette J - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik en waarde vir geld.
Michelle S - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek en lekker gekuier, dit was net te kort.
Christa B - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en baie goed toegeruste verblyf.
Elize C - Nov 2021
Algehele gradering
Stil rustige omgewing.
Peter L - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf in goed toegeruste kothuis binne stapafstand van hoofstraat.
Pg Le Roux L - Aug 2021
Algehele gradering
Bekoorlike, silwerskoon en rustige verblyf.
Hanlie B - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, ruim en rustige blyplek.
Arina S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het 'n gerieflike kuier gehad in 'n lieflike, stil omgewing.
David F - Apr 2021
Algehele gradering
Everything we could possibly need.
Melani G - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal moet terugkom in die winter om die kaggel uit te probeer.
Simonet H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en goed toegeruste huis. Swembad is heerlik.
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie Simonet
Kom weer.
Karoo-groete
Ilyn S - Okt 2020
Algehele gradering
Ideale huis vir 'n familie.
Acacia Cottage se terugvoer
Thank you for lovely comments and for coming to stay. Please come again.
Andrea W - Aug 2020
Algehele gradering
We loved our stay at Acacia Cottage which is private and cosy with a lovely tranquil view.
Lees meerAcacia Cottage se terugvoer
Love to have you back again !!! Thank you for the lovely compliments.
Willie V - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreekplek vir gesin.
Neale M - Mrt 2020
Algehele gradering
What makes this place really special is that you can walk to everything, yet stay on a farm with privacy and space.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat hierdie plek regtig besonders maak, is dat jy na alles kan stap, maar tog op 'n plaas met privaatheid en ruimte kan bly.
Di, jou gasvrou, laat jou soos familie voel en skep 'n werklik ontspannende omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jeanette V - Des 2019
Algehele gradering
Veilige verblyf vir 'n gesin van 4
Andre J - Des 2019
Algehele gradering
Very good.
Frans C - Des 2019
Algehele gradering
Rustigheid net uit die besige hoofstraat.
Jamien S - Aug 2019
Algehele gradering
Stunning and peaceful.
Acacia Cottage se terugvoer
Goeie dag Jamien,
Baie dankie!!. Julle was lieflike gaste.
Kom weer.
Ilse L - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Acacia Cottage se terugvoer
Hi Ilse
Dankie vir die terugvoering. Op die webwerf staan dit so, dat dit 2 kamers is en die derde kamer die Annexe is. Ons was reg vir julle met die 3 kamers. U het net die twee gekies. Ek hoop julle kom weer. Groete uit die Karoo.
Cornelia S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies gasvry sal weer en weer gaan!
Acacia Cottage se terugvoer
Baie dankie en julle was baie mooi gaste, kom weer asb.
Japie S - Jul 2019
Algehele gradering
Beter as geadverteer.
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie Japie, Julle is altyd welkom!!
Johan S - Jun 2019
Algehele gradering
Veilig en sentraal.
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie vir julle opmerkings. Het probleme opgelos.
Daniel F J - Jun 2019
Algehele gradering
'n Baie gesellige atmosfeer om te kuier.
Acacia Cottage se terugvoer
Baie dankie, kom weer in die somer dan swem die kinders.
Fouché J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike gasheer en goeie geriewe.
Petra F - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Acacia Cottage se terugvoer
Beste Petra,
Kom kuier gerus weer, ons het julle so baie geniet!
Groete,
Acacia Cottage
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Kobus K - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit voel soos plaas in die dorp.
Acacia Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer!
Joke V - Jan 2019
Algehele gradering
Very homely, well equipped cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie huislike, goed toegeruste kothuis.
Di is 'n uitstekende gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ben K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en heerlik gebly.
Gustav F - Des 2018
Algehele gradering
Friendly pleasant place.
Jan W - Des 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly in ruim en gemaklike akkommodasie.
Acacia Cottage se terugvoer
Baie Dankie.
Ingrid D - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie vir die komplimente!!
Ernst D - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies.
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie Familie.
Ancois V - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike plaasgevoel naby die dorp.
Acacia Cottage se terugvoer
En julle was briljante gaste, dankie! Kom geru weer.
Helaine L - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek met gasvrye diens.
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie Helaine!
Jp L - Mei 2018
Algehele gradering
Loved it.
Acacia Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Annie B - Mei 2018
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies en alles wat mens nodig het!
Acacia Cottage se terugvoer
Baie dankie Annie,
Kom kuier gerus weer.
Lientjie J - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike wegbreek in die Klein Karoo.
Acacia Cottage se terugvoer
Dankie Lientjie, veral vir oujaarsaand!
Voorspoed met die res van die jaar.
Karoo groete,
Di
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Lekkerste en gerieflike verblyf in Prince Albert.
Kobus L - Jul 2017
Algehele gradering
So rustig en mooi!
Glen S - Mrt 2017
Algehele gradering
First class accommodation for a couple or a small family.
Lees meerPieter V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Kombuis is goed toegerus vir vier volwassenes. Vriendelike ontvangs met plattelandse hartlikheid.
Lees meerTinus E - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustige, landelike omgewing.
Theresa O - Feb 2015
Algehele gradering
Die besoek was fantasties.
Tertia O - Jan 2015
Algehele gradering
Rus vir die siel en uiters gerieflik!
Lees meerStephen R - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Horst K - Okt 2014
Algehele gradering
Acacia Cottage is highly recommended for a peaceful and comfortable stayover in Prince Albert
Tobie V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker rustig!
Anria E - Des 2013
Algehele gradering
Ons sou graag langer wou bly as die een nag wat ons daar was. Lieflik!
Rudi S - Nov 2013
Algehele gradering
Our one night stay was fantastic, we will visit again
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom