Opsomming van Resensie
Simonet H - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker en goed toegeruste huis. Swembad is heerlik.
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie Simonet
Kom weer.
Karoo-groete
Ilyn S - Nov 2020
Gemiddeld
Ideale huis vir 'n familie.
Acacia Cottage's terugvoer
Thank you for lovely comments and for coming to stay. Please come again.
Andrea W - Sep 2020
Gemiddeld
We loved our stay at Acacia Cottage which is private and cosy with a lovely tranquil view.
Lees meerAcacia Cottage's terugvoer
Love to have you back again !!! Thank you for the lovely compliments.
Willie V - Aug 2020
Gemiddeld
Lekker wegbreekplek vir gesin.
Neale M - Mrt 2020
Gemiddeld
Wat hierdie plek regtig besonders maak, is dat jy na alles kan stap, maar tog op 'n plaas met privaatheid en ruimte kan bly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
What makes this place really special is that you can walk to everything, yet stay on a farm with privacy and space.
Di, your landlady, makes you feel like family and creates a truly relaxing environment.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jeanette V - Jan 2020
Gemiddeld
Veilige verblyf vir 'n gesin van 4
Andre J - Jan 2020
Gemiddeld
Very good.
Frans C - Des 2019
Gemiddeld
Rustigheid net uit die besige hoofstraat.
Jamien S - Aug 2019
Gemiddeld
Stunning and peaceful.
Acacia Cottage's terugvoer
Goeie dag Jamien,
Baie dankie!!. Julle was lieflike gaste.
Kom weer.
Cornelia S - Aug 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik, netjies gasvry sal weer en weer gaan!
Acacia Cottage's terugvoer
Baie dankie en julle was baie mooi gaste, kom weer asb.
Ilse L - Aug 2019
Gemiddeld
Gemaklik en gerieflik.
Acacia Cottage's terugvoer
Hi Ilse
Dankie vir die terugvoering. Op die webwerf staan dit so, dat dit 2 kamers is en die derde kamer die Annexe is. Ons was reg vir julle met die 3 kamers. U het net die twee gekies. Ek hoop julle kom weer. Groete uit die Karoo.
Japie S - Jul 2019
Gemiddeld
Beter as geadverteer.
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie Japie, Julle is altyd welkom!!
Stella V - Jul 2019
Gemiddeld
'n Baie gesellige atmosfeer om te kuier.
Acacia Cottage's terugvoer
Baie dankie, kom weer in die somer dan swem die kinders.
Johan S - Jul 2019
Gemiddeld
Veilig en sentraal.
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie vir julle opmerkings. Het probleme opgelos.
Fouche J - Jun 2019
Gemiddeld
Baie aangename en vriendelike gasheer en goeie geriewe.
Petra F - Apr 2019
Gemiddeld
Rustigheid.
Acacia Cottage's terugvoer
Beste Petra,
Kom kuier gerus weer, ons het julle so baie geniet!
Groete,
Acacia Cottage
Kobus K - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit voel soos plaas in die dorp.
Acacia Cottage's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer!
Joke V - Feb 2019
Gemiddeld
Baie huislike, goed toegeruste kothuis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very homely, well equipped cottage.
Very homely, well equipped cottage. Di is an excellent hostess.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ben K - Jan 2019
Gemiddeld
Baie gasvry en heerlik gebly.
Jan W - Jan 2019
Gemiddeld
Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly in ruim en gemaklike akkommodasie.
Acacia Cottage's terugvoer
Baie Dankie.
Gustav F - Des 2018
Gemiddeld
Friendly pleasant place.
Ingrid D - Des 2018
Gemiddeld
Lieflik!
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie vir die komplimente!!
Ernst D - Des 2018
Gemiddeld
Pragtig skoon en netjies.
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie Familie.
Ancois V - Sep 2018
Gemiddeld
Lieflike plaasgevoel naby die dorp.
Acacia Cottage's terugvoer
En julle was briljante gaste, dankie! Kom geru weer.
Helaine L - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlike wegbreek met gasvrye diens.
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie Helaine!
Jp L - Mei 2018
Gemiddeld
Loved it.
Acacia Cottage's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit.
Annie B - Mei 2018
Gemiddeld
Gasvry, skoon en netjies en alles wat mens nodig het!
Acacia Cottage's terugvoer
Baie dankie Annie,
Kom kuier gerus weer.
Lientjie J - Jan 2018
Gemiddeld
Lieflike wegbreek in die Klein Karoo.
Acacia Cottage's terugvoer
Dankie Lientjie, veral vir oujaarsaand!
Voorspoed met die res van die jaar.
Karoo groete,
Di
Kobus L - Jul 2017
Gemiddeld
So rustig en mooi!
Johan B - Jul 2017
Gemiddeld
Lekkerste en gerieflike verblyf in Prince Albert.
Glen S - Apr 2017
Gemiddeld
First class accommodation for a couple or a small family.
Lees meerPieter V - Sep 2016
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Kombuis is goed toegerus vir vier volwassenes. Vriendelike ontvangs met plattelandse hartlikheid.
Lees meerTinus E - Jan 2016
Gemiddeld
Baie rustige, landelike omgewing.
Theresa O - Feb 2015
Gemiddeld
Die besoek was fantasties.
Tertia O - Jan 2015
Gemiddeld
Rus vir die siel en uiters gerieflik!
Lees meerStephen R - Des 2014
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Horst K - Okt 2014
Gemiddeld
Acacia Cottage is highly recommended for a peaceful and comfortable stayover in Prince Albert
Tobie V - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie lekker rustig!
Anria E - Des 2013
Gemiddeld
Ons sou graag langer wou bly as die een nag wat ons daar was. Lieflik!
Rudi S - Nov 2013
Gemiddeld
Our one night stay was fantastic, we will visit again
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom