Affi Plaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Glenda G - Mei 2024
Algehele gradering
'n Ware juweel aan die Weskus!
Lees meerCindy N - Mei 2024
Algehele gradering
Klein dorpie gasvryheid op sy beste.
Cecelia H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker sal enige een aanbeveel om soontoe te gaan.
Roy M - Okt 2023
Algehele gradering
Ideal location for where we needed to go. Jan went the extra mile.
Affi Plaas se terugvoer
Dear Roy
So sorry i missed you, glad to hear Jan took good care of you guys... Have a great Xmas and new year
Regards Nolene
Riaan H - Aug 2023
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
Nico T - Aug 2023
Algehele gradering
Wow, ons het baie lekker gekuier.
Lees meerHenry F - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellig en hartlik.
Raymond P - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Celia K - Okt 2022
Algehele gradering
The best hosts. Jan and Nolene made us feel so welcome. Home away from home.
Melinda D - Sep 2022
Algehele gradering
Soos jou eie huis.
Khalid G - Jan 2022
Algehele gradering
"Oasis" up West coast.
Affi Plaas se terugvoer
Baie dankie vir die mooi sê goed. Ons hier by Affi Plaas probeer altyd ons bes. Baie bly jy het dit geniet.
Michea B - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike dorpie met baie vriendelike mense.
Affi Plaas se terugvoer
Ons hoop om julle 2 lieflike mense weer te sien.
Jan L - Sep 2020
Algehele gradering
Geen warm water.
Affi Plaas se terugvoer
Hallo, ek is so jammer om van jou swak mening te lees.
Ek wil net graag myself duidelik stel, ek het verskoning gemaak en die water was op daardie stadium warm.
Ek het ook 'n kamer baie naby aan die houthuis aangebied vir 'n warm stort. Ek ht 'n uitbreidingskabel gegee vir die gebruik van die bed lampies.
Ek het die oggend by ontbyt gevra of alles in orde was en dit was. Niemand het nog ooit gekla oor 'n deur wat nie dig is nie.
Lorraine V - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely, friendly hosts.
Elizbé K - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Affi Plaas se terugvoer
Baie dankie, tonne liefde.
Nico W - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en gasvry. Heerlike verblyf.
Affi Plaas se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie, die plesier is myne.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Nolene White
Affi Plaas
Charlotte W - Aug 2019
Algehele gradering
Plattelandse ope arms ontvangs vol gasvryheid en bederf.
Affi Plaas se terugvoer
Ek is so bly om dit te hoor.
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Overnight stay.
Affi Plaas se terugvoer
Thank you so much, we do our best for our guests.
Sybil S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en gerus.
Tertia D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Lees meerColleen M - Sep 2018
Algehele gradering
It was a unique, tranquil and value for money experience where the hosts offer exceptional service and are willing to go the extra mile.
Lees meerChrisna M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Hanlo F - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gesellig en plattelands.
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklike blyplek, gemaklike mense.
Bianca D - Des 2017
Algehele gradering
Good old fashioned Afrikaans hospitality.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap