LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Affi Plaas | LekkeSlaap
+33

Affi Plaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Affi Plaas
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michea B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike dorpie met baie vriendelike mense.

Nolene en Jan White is die perfekte gashere. Ons hat 'n baie aangename naweek gehad.

Affi Plaas's terugvoer

Ons hoop om julle 2 lieflike mense weer te sien.

Affi Plaas
Jan L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen warm water.

Geyser was buite werking. Bedlampies wou ook nie werk nie. Moes ekstra kabel gebruik. Kamerdeur nie dig nie.

Affi Plaas's terugvoer

Hallo, ek is so jammer om van jou swak mening te lees.
Ek wil net graag myself duidelik stel, ek het verskoning gemaak en die water was op daardie stadium warm.
Ek het ook 'n kamer baie naby aan die houthuis aangebied vir 'n warm stort. Ek ht 'n uitbreidingskabel gegee vir die gebruik van die bed lampies.
Ek het die oggend by ontbyt gevra of alles in orde was en dit was. Niemand het nog ooit gekla oor 'n deur wat nie dig is nie.

Affi Plaas
Lorraine V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine V
Saam met vriende

Lovely, friendly hosts.

We booked the Houthuis which is rustic and tastefully decorated but small. We booked for a group of 4 adults, but this unit is more suitable for a family with 2 children not 2 couples. Lovely friendly hosts though that go out of their way for the guests and make you feel very at home.

Elizbé K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbé K
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Aangename wegbreekervaring.

Affi Plaas's terugvoer

Baie dankie, tonne liefde.

Affi Plaas
Nico W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Enkelreisiger

Baie gerieflik en gasvry. Heerlike verblyf.

Sal vir seker weer daar bly.

Affi Plaas's terugvoer

Beste Nico,

Baie dankie, die plesier is myne.

Kom kuier gerus weer.

Groete
Nolene White
Affi Plaas

Affi Plaas
Charlotte W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W
Saam met vriende

Plattelandse ope arms ontvangs vol gasvryheid en bederf.

'n Borrelende, passievolle gasvrou en masterchef gasheer wat hul gaste op hul hande dra in 'n uiters kreatiewe omgewing en ontdekkings deur Redelinghuys wat ons altyd met 'n glimlag en 'n hart vol vreugde sal bybly.

Affi Plaas's terugvoer

Ek is so bly om dit te hoor.

Affi Plaas
Marie J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Enkelreisiger

Overnight stay.

I was warmly received and made to feel at home. The hosts have a wealth of knowledge about the area and give excellent advice when it comes to route suggestions. Hopefully I can pay a return visit someday.

Affi Plaas's terugvoer

Thank you so much, we do our best for our guests.

Affi Plaas
Sybil S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil S
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier en gerus.

Nolene en Jan is baie gasvry, en ons en die kinders het dit baie geniet.

Tertia D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Enkelreisiger

Dit was ongelooflik!

Ek het al in baie gastehuise en hotelle gebly maar hierdie juweel van 'n gastehuis was eenvoudig ongelooflik. Jan en Nolene is absoluut fantastiese mense en het my so tuis laat voel, hulle het uit hul pad uit gegaan om dit vir my heerlik te maak en het soveel extra vir my gedoen wat ek nie verwag het nie. Die plek is baie netjies en ek is eenvoudig mal oor die pragtige meubels. Ek het as 'n gas gekom maar as n vriendin is ek daar weg. Ek kan hierdie plek aanbeveel vir enige iemand en glo my Nolene en Jan julle plek verdien 4 sterre!! Baie dankie vir die ongelooflike diens! Ek het heerlik geëet!

Chrisna M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Baie netjies en rustig en die gasvrou en heer was amazing. Hulle het jou laat voel asof jy by die huis is, maar tog was jy weg. Jou huis weg van jou huis. Kan regtig Affi Plaas aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike wegbreek.

Colleen M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a unique, tranquil and value for money experience where the hosts offer exceptional service and are willing to go the extra mile.

The hostess was very friendly and immediately made you feel at home. The hosts were very accommodating and prepared a special vegetarian meal on request (this was very kind as they did not have vegetarian meals on their menu but went the extra mile to prepare it especially for us). Rooms were well kept, clean and had all the necessities. Not having a television and WiFi was not a problem as the real farm experience was absolutely surreal.

Hanlo F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlo F
Gesin met tieners

Lekker gesellig en plattelands.

Lekker plattelandse gasvryheid.

Johan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike blyplek, gemaklike mense.

Affi Plaas is een van daardie blyplekke waar die eienaars net so 'n deurslaggewende rol soos die geriewe speel. 'n Mens bly lekker, gesels lekker en eet lekker hier. Sandveldse gasvryheid op sy beste.

Bianca D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Gesin met tieners

Good old fashioned Afrikaans hospitality.

What makes an amazing guest house? Owners who have a passion for what they do and the area in which they live. That is Affi Plaas. Middle of nowhere with amazing hospitality. Very hot this time of the year.

Vanaf R907
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R907
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R907
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat 108, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdFBj5cJVt314pwNNvpxIsQlenaFictLjtQdhLUF5hVw2V9Iovj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 108 Minnaar Street Redelinghuys 8105 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.477832827006 18.536686351837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!