African Relish - Akkedis Cottage
15 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
'n Kinderoppasdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom mits dit vooraf gereël is. Neem asb. kennis dat die perseel nie ten volle omhein is nie en dat die spasie gedeel word.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad by African Relish Cooking School wat kothuisgaste kan gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devenish-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap