Albatross No. 6
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 402
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elsolique B - Mei 2024
Algehele gradering
Onspannend en verfrissend.
Lees meerCarina P - Apr 2024
Algehele gradering
Asomrowende uitsig.
Richard B - Apr 2024
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Odette K - Apr 2024
Algehele gradering
Moderne vakansiehuisie.
René N - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Kon nie regtig die stoeparea gebruik nie a.g.v. die sterk wind.
Bicayla C - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Paul L - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Kobus G - Sep 2023
Algehele gradering
9/10 Nice.
Mariana O - Sep 2023
Algehele gradering
Goed en netjies.
Ansa V - Aug 2023
Algehele gradering
Weer was sleg, maar kuier was lekker.
Marius S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het die 4 dae baie geniet. Skoon plekkie en als wat jy nodig het. See-uitsig was die hoogtepunt met die ingeboude braai op die stoep. Dankie aan al die personeel wat so vriendelik en behulpsaam was.
Natasha V - Jun 2023
Algehele gradering
Cute little apartment with a sea view.
Carima V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Kobus S - Mei 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap maar alles wat nodig was, was beskikbaar.
Lutz S - Mrt 2023
Algehele gradering
Almost a perfect stay.
Maryke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek het die see-uitsig baie geniet, en die plekkie was baie netjies.
Lappies L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik lekker, die mooiste uitsig en baie netjiese woonstel, met alles wat jy nodig het, vriendelike ontvangs en personeel, sal dit beslis aanbeveel.
Selvin H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Net jammer ons het nie meer as een nag geboek nie.
Hendrik S - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Marlien V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik! Lekker gerus!
Jacques O - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Johanna D - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi groot, pragtige see-uitsig.
Bronje S - Nov 2022
Algehele gradering
Kuier was uitstekend, ligging goed en het tyd geniet.
Reinhardt H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon, baie vriendelik, alles die geld werk.
Gavin O - Okt 2022
Algehele gradering
Great view and accommodation.
Gillian H - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful view, exceptional accommodation and wonderful owners.
Albatross No. 6 se terugvoer
We strive to give our guests the best possible experience at the Albatross. Thank you for your lovely review.
Sharmolene D - Jul 2022
Algehele gradering
Super nice.
Byran B - Jun 2022
Algehele gradering
Was a nice, pleasant stay.
Albatross No. 6 se terugvoer
Thank you very much for your nice review
Hannes V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike verblyf reg langs die see.
Albatross No. 6 se terugvoer
Baie dankie, dit is heerlik om sulke terugvoer te kry van ons gaste. Ons verwelkom julle graag weer.
Elize B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Albatross No. 6 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons sal julle baie graag weer hier by ons verwelkom.
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Marietjie P - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker ruim en gesellig.
Donegan S - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie vir gesin van 4.
Akbar Z - Des 2021
Algehele gradering
Picture perfect.
Albatross No. 6 se terugvoer
Thank you for your review and your recommendation. We will definitely pay attention to it. We strive to improve our accommodation, and appreciate your feedback.
Eldie F - Des 2021
Algehele gradering
Beslis te kort!
Albertus V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker en aangenaam.
Richard N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier
Riaan L - Sep 2021
Algehele gradering
Bly by die see.
Meringka Mariane D - Aug 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Louise P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Danel V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike eenheid met 'n pragtige uitsig.
Leandi P - Apr 2021
Algehele gradering
Puik plekkie.
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Daar kan gesorg word dat daar ys in die yskas is, anders is dit stil en rustig. Die beurtkrag was nie lekker nie want die wind waai woes.
Winston F - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxed and just having some quiet time.
Albatross No. 6 se terugvoer
Good day Winston,
Thank you for the good feedback and for being wonderful guests. Hope you will visit Lamberts Bay again in the near future.
Kind regards
Hester
Adriaan M - Feb 2021
Algehele gradering
Beste bestemming in die Weskus. Gaan beslis weer ’n draai maak.
Albatross No. 6 se terugvoer
Baie dankie Adriaan vir jou baie goeie terugvoering, ons waardeer dit en sal julle graag weer by ons wil ontvang. En rakende die diens en vriendelikheid, hoe kan ons anders as ons "awesome" gaste het.
Mooi loop
Hester
Stuart S - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely location and though bathroom facilities small, the apartment was clean and comfortable.
Colin H - Sep 2020
Algehele gradering
Noisy Party.
Lees meerMarcia L - Aug 2020
Algehele gradering
Fab full sea view breakaway.
Riana L - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier soos altyd.
Millie D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Susan B - Des 2019
Algehele gradering
Dit nie geniet nie.
Lees meerDesiree F - Nov 2019
Algehele gradering
Stunning place. Staff was amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende place. Die personeel was ongelooflik.
Was mal daaroor. Awesome en 'n ontspanne omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jeanette M - Nov 2019
Algehele gradering
Great views from balcony. Put door in bathroom.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie uitsig van die balkon af. Sit asb. 'n deur in die badkamer.
Wonderlike plek, waarde vir geld en 'n goeie gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam.
Febe S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam met goeie diens.
Hermien T - Aug 2019
Algehele gradering
Best view in Lambertsbaai.
Annelise R - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Janice V - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasies. Sal enige tyd weer teruggaan.
Erica S - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflike uitsig, silwerskoon en baie vriendelike diens.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Annamarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Rosa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uit die boeke.
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Chris A - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing location, overlooking the beach! Apartment is neat, clean and well furnished for an idyllic holiday.
Karolien H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacques B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en teen die see.
Amanda D - Aug 2018
Algehele gradering
See-uitsig fantasties.
Albatross No. 6 se terugvoer
Goeie dag Amanda
Baie dankie dat julle by Albatros 6 tuis gegaan het.
Ons waardeer julle goeie terugvoering en sal beslis kyk na julle versoek om ekstra matjies in die eenheid te sit.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Jackie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Jp L - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en ligging.
Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Maxwell B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Suzette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en is tevrede met die plekkie sowel as die diens.
Brian P - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Albatross No. 6 se terugvoer
Baie dankie Brian, dit was lekker om julle as gaste te hê, dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Christine J - Feb 2018
Algehele gradering
A quiet relaxing time away from the chaos of everyday life.
Hannetjie V - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Albatross No. 6 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Hannetjie, jammer om te hoor jou pa en vriendinne se ervaring by ons was nie goed nie. Ons sal definitief kyk daarna en verbeter.
Vriendelike Groete,
Hester en Bea
Heino S - Des 2017
Algehele gradering
Albatros Unit 6 of 7 'n moet.
Leon E - Aug 2017
Algehele gradering
Genotvol.
Arien K - Aug 2017
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek.
Yolandi V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom