Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 6

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Huisreëls

Ons eenhede is selfsorg-eenhede en word dus nie gedurende die verblyf skoongemaak nie. Indien dit nodig is, kan die nodige reëlings getref word. Addisionele kostes kan van toepassing wees.

Braaitoerusing word gegee en ons het 'n paar ysterpotte beskikbaar op versoek.

Ons het bababaddens en -beddens beskikbaar indien nodig.

Funksie word toegelaat, mits vooraf reëlings getref word. Die gebou is ideaal vir 'n familiereünie, maar luidrugtige gedrag en/of steurnisse word nie toegelaat nie. Geen harde musiek word toegelaat nie, slegs sagte musiek tot 22:00.

Troeteldiere is welkom, mits vooraf reëlings getref is. Ons wil graag weet watse tipe hond dit is, sodat ons kan voorberei.

Ons vra gaste om nie te rook of rookprodukte of -toebehore in die eenhede te gebruik nie. Daar is asbakke buite.

Laat weet ons asb. indien jy enige vrae het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 012
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 012
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 012
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA652fc13d016c5e33253131d55880539aeac09f06bbc654c3599f5efa8e5689e35cd9ff92ee3923129df176cebcf237160c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 012 per nag (plek vir 3) 79 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem