Alpha
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 145
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Christa D - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, rookvry en netjies.
Donovan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very neat and clean.
Reinette V - Feb 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer kom oorslaap.
Brenda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Riana B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plekkie, netjies en skoon.
Vds B - Des 2023
Algehele gradering
Alpha was weer die perfekte verblyf en soveel vir geld.
Willie H - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en ruim eenheid.
Rolene K - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige siels vervullende kuiertjie gewees. Voel verkwik.
Josephine M - Okt 2023
Algehele gradering
It was the most valuable stay, value for money, clean, and refreshing.
Callie C - Des 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Sonya S - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en laat tuis voel.
Emil W - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en die gas vrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal Alpha aan beveel vir enige reisiger.
Regan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Lees meerJohan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lydia E - Sep 2018
Algehele gradering
Bietjie afgeleef.
Odette L - Aug 2018
Algehele gradering
Alles wat jy benodig en skoon.
Christine M - Jul 2018
Algehele gradering
Basies, maar gerieflik.
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie koud, maar kaggelvuur het opgemaak.
Farouk D - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike en aangename plekkie om na weg te breek.
William F - Apr 2018
Algehele gradering
Very peaceful.
Surina L - Nov 2017
Algehele gradering
Presies wat ons benodig het.
Dirk G - Okt 2017
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang en die huis was skoon en netjies en het lekker gebly.
Lees meerAnna Marie E - Okt 2017
Algehele gradering
Ruim wooneenheid.
Petronelle H - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Alpha se terugvoer
Hallo Petronelle,
So jammer jy het ons nie as gasvrye ervaar nie. Julle was nou ook nie eintlik baie by die woonstel sodat ons soos vriende kon gesels nie. Net een nag se slaap is maar min tyd. Baie mense hou ook nie daarvan dat mens inbreuk maak op hul privaatheid nie. Ons huis is net 'n paar treetjies van die woonstel af en julle kon enige tyd 'n draai kom maak het as julle ook wou.
Groete,
Ester
Trevor H - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was regtig ontspannend en fantasties.
Johan F - Aug 2017
Algehele gradering
'n Plek waar ek definitief weer sal tuisgaan!
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Nurisha W - Aug 2017
Algehele gradering
Misty and beautiful.
Fanie D - Jul 2017
Algehele gradering
Heel gemiddeld.
Alpha se terugvoer
Goeiedag Fanie,
Ek het jou kwitansie uitgemaak. Jy moes net gevra het, ek het net vergeet om dit vir jou te gee.
Ek sal dit per e-pos aanstuur.
Groete
Ester
Martie M - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike mense.
Paul V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Ricky M - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik met geen tekort in eenheid.
Johlene B - Jul 2017
Algehele gradering
Kaggel was baie lekker om te hê.
Johan K - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige, stil verblyfplek met alles wat nodig is vir kort verblyf.
Vds B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit het ons perfek gepas. Ester is 'n gastevrou duisend!
Les T - Apr 2017
Algehele gradering
Very Good, spacious, clean, convenient, well equipped, value for money, highly recommended.
Alpha se terugvoer
Thank you for the positive comment Les. Return in winter for a snow experience.
Regards
Ester
Leandri D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en stil.
Ria G - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
James H - Jul 2016
Algehele gradering
Super rustig en gesellig.
Sandra P - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Roedolph B - Jan 2016
Algehele gradering
Stil en rustig.
David V - Jan 2016
Algehele gradering
Rustige en ontspannende atmosfeer.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Illana S - Des 2015
Algehele gradering
Oulik.
Brian K - Okt 2015
Algehele gradering
Suitable for visiting the Observatory only.
Cathleen H - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon.
Deon S - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het een nag oorgeslaap tydens ons reis deur die Karoo na die Tankwa Park. Baie aangenaam gewees.
Lees meerDeon A - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Eben J - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie!
Jaco N - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies!
Astrid M - Des 2014
Algehele gradering
Comfortable
Rinalia K - Des 2014
Algehele gradering
Te ver in die Karoo vir hierdie ervaring.
Carina R - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly en lekker warm geslaap!
Werner G - Jun 2014
Algehele gradering
'n Oornagstop!
Hester B - Jun 2014
Algehele gradering
Regtig baie netjies en snoesig!
Ben B - Mrt 2014
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom