Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpha

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 54 resensies vir Alpha
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Reinette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Besigheidsreis

Sal beslis weer kom oorslaap.

Pragtige plek, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en veilig.

Plek was baie netjies en skoon. Daar was egter nie iemand toe ons daar aangekom het nie. Ek moes by bure hoor waar ek die sleutel kon kry vir die eenheid. Die dubbelbed se matras moet vervang word (bietjie pap).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Heerlike plekkie, netjies en skoon.

Baie lekker. Het regtig net oorgelaap. Huis was netjies, elke kamer het eie badkamer. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vds B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vds B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alpha was weer die perfekte verblyf en soveel vir geld.

Alles was perfek in plek en ons het dit soveel geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon en ruim eenheid.

Ons het lekker gebly, maar was aanvanklik bietjie skepties oor ons keuse. Het redelik gesukkel om die sleutels te kry, maar was aangenaam verras toe ons eers binne is. Die eenheid is groot en ruim, en baie netjies en goed toegerus. Ons was slegs twee persone en was regtig beïndruk met dit was alles by die prys ingesluit is. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige siels vervullende kuiertjie gewees. Voel verkwik.

Baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josephine M
Saam met vriende

It was the most valuable stay, value for money, clean, and refreshing.

I'll definitely recommend this guest house. We will return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie C
Saam met vriende

Oulike plekkie.

Ideale verblyf vir sterrekyk. Baie skoon en gerieflik met elke slaapkamer eie badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya S
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang en laat tuis voel.

Baie vriendelik ontvang. Ons wou graag nog 'n toer doen die oggend wat ons moes uitboek. Dit was geen probleem om effe later te vertrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil W
Saam met vriende

Die verblyf was aangenaam en die gas vrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal Alpha aan beveel vir enige reisiger.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regan M
Gesin met tieners

Netjies en bekostigbaar.

My gesin (bestaande uit 4 gesinslede) was regtig beïndruk met die geriewe. Die wooneenheid was netjies skoon en ruim en alles wat in die advertensie geadverteer was, was daar. 10 uit 10. Die enigste probleem wat ons gehad het en met die eienaar bespreek het was die afwesigheid van die WiFi. Dit was dan ook die hoofrede hoekom ons Alpha wooneenheid gekies het. Gelukkig het ons net een aand daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia E
Saam met vriende

Bietjie afgeleef.

Die eenheid was netjies en skoon. Die kombuistoebehore en breekgoed/eetgerei is 'n bietjie afgeleef en onpaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette L
Saam met vriende

Alles wat jy benodig en skoon.

Ons is vriendelik ontvang. Ons verblyf was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M

Baie koud, maar kaggelvuur het opgemaak.

Die bed in die hoofslaapkamer moet vervang word en verkieslik vere duvet en wit beddegoed teen Sutherland koue. Albei kamers se handdoeke was baie klam, geen vars drinkwater in kamers. Geen geboude braai. Net 'n drommetjie op pote.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farouk D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farouk D
Gesin met klein kinders

Vriendelike en aangename plekkie om na weg te breek.

Ons was baie vriendelik ontvang en was onmiddellik op ons gemak gestel. Alles was in werkende toestand. Ons as gaste was altyd eerste gestel. Daar was ook gereelde kommunikasie tussen die partye deur die verloop van ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

A good place to have rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surina L

Presies wat ons benodig het.

Alpha gastehuis was skoon, veilig en alles ingehad wat ons benodig het. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vriendelik ontvang en die huis was skoon en netjies en het lekker gebly.

Die kaggel, elektriese kombers en verwarmer was wenners met die koue weer wat ons ervaar het. Daar is nie 'n afdak wat koelte kan verskaf nie en ook nie lekker braaigeriewe nie. Daar is net 'n klein losstaande braaiertjie, die tipe met die A-raampootjies. Daar is ook nie 'n afdak of 'n boom waaronder jy jou voertuig kan parkeer nie. Ek dink die eienaar kan gerus 'n afdak teen die lang muur van sy motorhuis aanbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Marie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E
Saam met vriende

Ruim wooneenheid.

Beslis waarde vir geld. Sal enige tyd weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronelle H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petronelle H

Gerieflik.

Ons sou graag net meer gasvryheid en warmte wou ervaar. Andersins het ons heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alpha se terugvoer

Hallo Petronelle,
So jammer jy het ons nie as gasvrye ervaar nie. Julle was nou ook nie eintlik baie by die woonstel sodat ons soos vriende kon gesels nie. Net een nag se slaap is maar min tyd. Baie mense hou ook nie daarvan dat mens inbreuk maak op hul privaatheid nie. Ons huis is net 'n paar treetjies van die woonstel af en julle kon enige tyd 'n draai kom maak het as julle ook wou.
Groete,
Ester

Alpha
Trevor H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig ontspannend en fantasties.

Die ontvangs en gasvryheid was uitstaande. Ons het ook ons vryheid en privaatheid terdeë waardeer. Die stilte en rustigheid vul net die verblyf aan. Die eienaars is verkriklik vriendelik. Ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

'n Plek waar ek definitief weer sal tuisgaan!

Wat 'n aangename verrassing! Lekker huislike atmosfeer, heerlike kaggel en silwerskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nurisha W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nurisha W
Besigheidsreis

Misty and beautiful.

We had a beautiful stay at Alpha. Very safe, very clean. The area was misty and beautiful. Cold has never looked so beautiful in my eyes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gemiddeld.

Die kaggel, staanverwarmer en elektriese kombers op die bed was baie lekker. Andersins is dit maar baie gemiddeld. Met die betaal van die finale bedrag is geen kwitansie aan my gegee nie. Dit laat my altyd ongemaklik voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alpha se terugvoer

Goeiedag Fanie,

Ek het jou kwitansie uitgemaak. Jy moes net gevra het, ek het net vergeet om dit vir jou te gee.
Ek sal dit per e-pos aanstuur.

Groete
Ester

Alpha
Martie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en vriendelike mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met vriende

Netjiese en gerieflike verblyf.

Warm, skoon en netjiese verblyf. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky M
Saam met vriende

Gemaklik met geen tekort in eenheid.

Ons was slegs een aand in Alpha en die eenheid was baie gerieflik en bekostigbaar. Ons was teleurgesteld dat die gasvrou ons nie verwelkom het nie en het haar eers gesien met vertrek die volgende dag. Dit was bietjie ongemaklik om aan hoofhuis se deur te klop vir inligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlene B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kaggel was baie lekker om te hê.

Vir die bedrag per nag, het ons bietjie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil verblyfplek met alles wat nodig is vir kort verblyf.

Gul ontvangs laat mens tuis voel soos dit net by ons plattelandse boermense kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vds B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vds B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het ons perfek gepas. Ester is 'n gastevrou duisend!

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Les T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Les T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very Good, spacious, clean, convenient, well equipped, value for money, highly recommended.

Amongst the top three of all the places that we have visited in the Western Cape (and we have visited many over the past six years)! Lovely cat who enjoyed our braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alpha se terugvoer

Thank you for the positive comment Les. Return in winter for a snow experience.
Regards
Ester

Alpha
Leandri D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Die plek is mooi, netjies en gemaklik. Die spasie is lekker groot. Die dorpie is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria G

Gerieflike, netjiese verblyf.

Goed geleë, netjiese verblyf in die dorp. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Gesin met tieners

Super rustig en gesellig.

Heerlike kaggel. Baie mooi skoon. Baie warm water. Los die TV af (in die winter) en laat die kaggel praat. Ongelooflik lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie, baie goed toegerus met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roedolph B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roedolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ontvangs was goed en ons het die tyd geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Rustige en ontspannende atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Die verblyf is uitstekend ingerig vir 'n familie van vier en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illana S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illana S
Gesin met tieners

Oulik.

Pragtige plekkie. Baie groter as wat 'n mens sou verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suitable for visiting the Observatory only.

We found the cottage suitable for our purpose.The disappointing part is that there was no hot water for showering or for washing up which was inconvenient .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Goeie ontbyt gehad. Die gasvrou het regtig moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met vriende

Ons het een nag oorgeslaap tydens ons reis deur die Karoo na die Tankwa Park. Baie aangenaam gewees.

Alpha bied heerlike oornag verblyf in 2 slaapkamer huisie op die rand van die dorp in veilige omgewing. Daar is DStv. Elke kamer het sy eie badkamer met stort, toilet en wasbak. Gesellige sitkamer en baie goed toegeruste kombuis. Ons het ons verblyf terdeë geniet en eers die oggend na 'n heerlike ontbyt deur ons gasvrou weer die pad gevat. Ons kan met skoon gemoed die verblyf aanbeveel aan ander reisigers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie!

Goed toegerus met alle benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Baie netjies!

Baie lekker gebly. Netjies en goed toegerus. Pragtige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid M
Saam met vriende

Comfortable

Very comfortable accommodation with extras provided by the owner

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinalia K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rinalia K
Gesin met klein kinders

Te ver in die Karoo vir hierdie ervaring.

Die ingang tot die gastehuis is bietjie teleurstellend. Die dame was baie haastig aangesien sy en haar man op pad uit was. Daar was 'n klein hondjie wat baie steurend was. Gelukkig het ons net een nag oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en lekker warm geslaap!

Alpha is 'n netjiese en skoon selfsorgeenheid. Ons het baie lekker gebly en heerlik warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Werner G
Gesin met klein kinders

'n Oornagstop!

Dit is 'n goeie opsie vir oornagverblyf. Sou nie maklik met gesin en hond hier vir langer as een aand bly nie. Daar is geen binnebraai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met vriende

Regtig baie netjies en snoesig!

Ek sal dit aanbeveel vir enige een. Dis die moeite werd om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben B
Saam met vriende

See stars below

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMTZiZmMwLWFiYmYtNDExMC1iMGE1LTc2N2ZkYzcwMWNlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 12 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.398491658879 20.662678386045