Amanzi Game Reserve
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reception Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Monique B - Mei 2024
Algehele gradering
Great escape. Beautiful.
Melinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld teenoor die eerste keer wat ons daar gekuier het.
Kgosimang L - Apr 2024
Algehele gradering
Very good.
Kobie K - Apr 2024
Algehele gradering
Die personeel is absoluut ongelooflik. Uitstekende restaurant.
Nomonde B - Mrt 2024
Algehele gradering
It is a beautiful place.
Divan N - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Ervaring wat my weer sal laat terugkeer vir nog naweke!
Amanzi Game Reserve se terugvoer
Goeiedag Divan,
Baie dankie vir die groot kompliment, dit word baie waardeer. Ons hoop om julle weer te sien hier by Amanzi.
Groete
Die Amanzi span.
Danel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Amanzi Game Reserve se terugvoer
Goeiedag Danel,
Baie dankie vir die groot kompliment, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom hier by Amanzi.
Marita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige en rustige plek!
Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Alleentyd nodig gehad, sal dit vir seker weer doen.
Deon O - Mrt 2024
Algehele gradering
Must see and stay resort!
Amanzi Game Reserve se terugvoer
Dear Deon,
Thank you for the positive feedback! Much appreciated. We hope to see you again soon.
Leanne P - Feb 2024
Algehele gradering
Average.
Lees meerLiesel T - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.
Marnus N - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon - bestuur moet handhawing van reels strenger implementeer.
Jo C - Des 2023
Algehele gradering
'n Juweel in die Vrystaat.
Patience P - Des 2023
Algehele gradering
Had a great time.
Retsepile M - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Makhotso M - Des 2023
Algehele gradering
Overall my stay was amazing and wonderful.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Richard K - Des 2023
Algehele gradering
Impressed with the facilities.
Elsabe O - Des 2023
Algehele gradering
Die perfekte oornaghuisie op die laaste aand van ons vakansie.
Lees meerDina P - Des 2023
Algehele gradering
Hèerlik.
Kenny P - Des 2023
Algehele gradering
Soos bo.
Rochelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful place.
Lize D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker ervaring.
Amanzi Game Reserve se terugvoer
Baie dankie Lize. Amanzi waardeer die positiewe terugvoering!
Annatjie N - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, kalmerend met baie baie lekker kos.
Amanzi Game Reserve se terugvoer
Goeie dag Annatjie, baie dankie! Ons dra die kompliment oor aan ons kombuis. Kom kuier gou weer.
Kealeboga I - Sep 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay. It was private and safe.
Neil D - Aug 2023
Algehele gradering
A memorable overnight stopover.
John D - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Mariette M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en puik diens.
Ofentse M - Jul 2023
Algehele gradering
My stay was refreshing.
Lydia S - Jul 2023
Algehele gradering
Amanzi is amazing.
Chris-marie K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en aangename oorbly.
Lala K - Mei 2023
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte.
Gideon S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige ontspanne wegbreek.
Helizna D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Christel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike wegbreek.
Andre H - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik.
Lees meerAnnemarie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvryheid was van die staanspoor af uitstekend.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Mechan S - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike staff, netjiese eenhede, lekker rustige atmosfeer.
Trevor S - Jul 2022
Algehele gradering
My stay at the facility was out of this world.
Charles R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Olga B - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful surroundings, well-equipped self-catering, immaculate cleanliness.
Charne B - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing!
Jualise C - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Annamarie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustige, ontspannende atmosfeer.
Eddie F - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful, relaxing.
Lou D - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker omgewing, vriendelike ontvangs.
Elsabe H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf in die aanhoor van die leeus se gebrul.
Joretha M - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Palesa M - Nov 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Thato M - Nov 2021
Algehele gradering
We had the best weekend ever.
Pjh S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter Z - Jun 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Mookho N - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful
Sunet B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige plek.
Bafana M - Apr 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Veronica V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Lafenis na 'n lang dag se reis.
Arno W - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Piet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Very good and beautiful.
Mathapelo D - Jan 2021
Algehele gradering
Very nice.
Michelle R - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik by Amanzi gekuier.
Wilma V - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustige en lekker gerus..
Pheello K - Des 2020
Algehele gradering
Well stayed, we all enjoyed.
Ntswaki S - Des 2020
Algehele gradering
Nice place.
Flip T - Des 2020
Algehele gradering
Lekker kuier gewees.
Magda C - Des 2020
Algehele gradering
Ek is verlief op Amanzi!
Helene C - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike personeel.
Jolene S - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was amazing!
Steyn L - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker ontspan en die natuur geniet, weer met mekaar gesels.
Mathilda V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal beslis net volgende keer langer wil bly. Die chalet was baie netjies, groot en modern. Die wildrit was ongelooflik, het baie diere gesien en ons veldgids het vir ons dinge vertel en geleer van die verskillende wild wat regtig baie interessante was. Bonus was natuurlik die gebrul van die leeus in die aand.
Mphethetsa M - Jan 2020
Algehele gradering
Super, peaceful, cool and everything beautiful and pleasing. I wish I own a place.
Andre S - Jan 2020
Algehele gradering
Aangename verrassing en vêr bo verwagting.
Jc H - Nov 2019
Algehele gradering
Teleurstellend en ʼn verleentheid
Lees meerSanet P - Sep 2019
Algehele gradering
Vreedsaam.
Joyce M - Sep 2019
Algehele gradering
Wow! Amanzi is a very peaceful place. One is so close to nature and you can feel God's presence in that place.
Naomi S - Jul 2019
Algehele gradering
Wow!
Bianca T - Jun 2019
Algehele gradering
Such a beautiful place!
Khotso Z - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing and worth every cent.
Nadia V - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Krona F - Jan 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Whitney V - Des 2018
Algehele gradering
An amazing experience!
Glynnis G - Des 2018
Algehele gradering
Die chalets was netjies en goed toegerus.
Frans T - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik. Grondpad in 'n goeie toestand.
Lees meerCelia C - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en goed toegerus.
Nalet V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese rus, heerlike wegbreeknaweek.
Ansa V - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was puik.
Martin R - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Philippina Mhatina (stienie) A - Jan 2018
Algehele gradering
Baie dankie die verblyf en wildrit was baie lekker.
Lees meerAnonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Monica J - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi, lekker game drive and heerlike kos!
Melt H - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was pragtig, jammer ons tyd was te min vir volle besigtiging.
Marius V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies, uitstekende diens.
Moji K - Jan 2017
Algehele gradering
Had an amaizing stay, service was exceptional.
Sonja S - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding gewees.
Monnique V - Des 2016
Algehele gradering
Bitter lekker gewees. Netjies en vriendelik
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat