Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Ria M - Okt 2023
Algehele gradering
Besoek aan Aardklop.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Hi Ria
Ons waardeer julle ondersteuning - dit bly wonderlik om sulke aangename gaste te huisves! Hoop ons sien julle weer wanneer julle in Potchefstroom moet oornag - julle is altyd welkom!
Vriendelike groete
Lukas en personeel.
Larike V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie dankie, Lukas, vir jou gasvryheid.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Hi Larike
Baie dankie vir jou terugvoer, waardeer dit. Julle is altyd baie welkom.
Vriendelike groete.
Lukas en personeel.
Marco V - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf was lekker.
Ina R - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig, kraakvars skoon, professionele diens!
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Beste Ina. Dit was 'n groot voorreg om sulke aangename gaste by ons te kon huisves. Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug met julle volgende besoek aan Potcheftroom. Vriendelike groete. Lukas, Elsa, Carolone en Personeel.
Elsa M - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik goed.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om u as gaste te kon huisves. Baie dankie vir u ondersteuning, ons sal u baie graag terug verwelkom.
Martie M - Mei 2018
Algehele gradering
Puik diens.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Beste Martie
Baie dankie vir die terugvoer, was ons voorreg om u te kon huisves.
U is altyd welkom by Ancient Emperor Guest Estate!
Vriendelike groete
Ancient Emperor Guest Estate Personeel.
Jacques V - Mrt 2018
Algehele gradering
Een van die beter plekke in Potch.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
Ons neem kennis van u mening. In terme van ons kansellasiebeleid kan geen terugbetaling gemaak word vir kansellasies op kort kennisgewing nie tensy die kamer op u versoek weer deur 'n ander gas gehuur word.
Alta O - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Ancient Emperor Guest Estate se terugvoer
We thank you for feedback. Looking forward to welcome you back at Ancient Emperor Guest Estate!
Petro B - Mrt 2017
Algehele gradering
Alles skoon en netjies.
Neeltjie C - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties! Julle sien ons beslis weer!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Postma Straat, , Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom