Ancient Emperor Guest Estate
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 7 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ina R - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ina R
Pragtig, kraakvars skoon, professionele diens!
Heerlik oornag. Kraakvarslinne, goeie matrasse. Kamer baie mooi skoon. Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar oornag.
Elsa se Terugvoer
Beste Ina. Dit was 'n groot voorreg om sulke aangename gaste by ons te kon huisves. Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug met julle volgende besoek aan Potcheftroom. Vriendelike groete. Lukas, Elsa, Carolone en Personeel.
Ancient Emperor Guest Estate
Elsa M - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsa M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflik goed.
Die diens was puik, ontbyt alle verwagtinge oortref, kamer lekker groot en omgewing rustig. Sal definitief weer daar oorslaap.
Elsa se Terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om u as gaste te kon huisves. Baie dankie vir u ondersteuning, ons sal u baie graag terug verwelkom.
Ancient Emperor Guest Estate
Martie M - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martie M
Besigheidsreis
Puik diens.
Gasvrye diens, pragtige kamer, heerlike ontbyt.
Elsa se Terugvoer
Beste Martie
Baie dankie vir die terugvoer, was ons voorreg om u te kon huisves.
U is altyd welkom by Ancient Emperor Guest Estate!
Vriendelike groete
Ancient Emperor Guest Estate Personeel.
Ancient Emperor Guest Estate
Jacques V - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacques V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Een van die beter plekke in Potch.
Die Honeymoon suite nie waarde vir geld nie en sal dit nie aanbeveel nie .Dit is wel die moeite werd om in een van die ander kamers te bespreek.
Elsa se Terugvoer
Ons neem kennis van u mening. In terme van ons kansellasiebeleid kan geen terugbetaling gemaak word vir kansellasies op kort kennisgewing nie tensy die kamer op u versoek weer deur 'n ander gas gehuur word.
Ancient Emperor Guest Estate
Alta O - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alta O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig.
Rustige atmosfeer, skoon en netjies! Heerlike ontbyt.
Elsa se Terugvoer
We thank you for feedback. Looking forward to welcome you back at Ancient Emperor Guest Estate!
Ancient Emperor Guest Estate
Petro B - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Petro B
Besigheidsreis
Alles skoon en netjies.
Akkommoderend vir spesifieke ontbyt behoeftes.
Neeltjie C - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Neeltjie C
Saam met vriende
Fantasties! Julle sien ons beslis weer!
Ancient Emperor was die perfekte oase na 'n warm, besige dag. Baie dankie, Dirk en Elsa, vir julle lieflike gastehuis. Dit is beslis die enigste opsie as ons weer in julle dorp 'n draai kom maak.
Gaste wat na Ancient Emperor Guest Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |