And The Cow Jumped Over The Moon...
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
casper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 204
Jare op LekkeSlaap 13
Opsomming van Resensie
Andre M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect in a very interesting beautiful town and an excellent restaurant nearby.
Rondine L - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek, stil en rustig.
Johan P - Apr 2024
Algehele gradering
Binne loopafstand van Uilhuis.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Johan, dankie vir die resensie. Ons waardeer altyd as mense die tyd neem.
Groete
Annette
Janine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n interessante dorp.
Lourie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Thank you for the good review. Much appreciated.
Lorene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike cosy plekkie.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Lorene, thank you for taking the time to give us a good review. Regards, Annette
Liezel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Liezel, thank you for your review. Glad you had a good stay. Regards, Annette
Marinus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kan hierdie fasiliteit met vrymoedigheid aanbeveel.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Dankie vir die baie mooi resensie.
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Casper
Morne K - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker plek om te ontspan en die stilte te ervaar.
Sean B - Feb 2024
Algehele gradering
As above.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Thank you for your review, much appreciated.
Regards,
Annette
Jean M - Jan 2024
Algehele gradering
Annette welcomed us to a great guest house, enjoyed the swim and Nieu-Bathesda.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Jean, thank you for the great review. It's much appreciated. I'm really pleased you had a good stay. It is also so fabulous for us to have such great guests. Hope to see you again. Regards, Annette
Tanja P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese en tegemoetkomende verblyf en gashere!
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Tanja,
Baie dankie vir so 'n baie goeie resensie. Waardeer baie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer.
Sal julle graag weer wil sien.
Groete
Annette
Koos G - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en tuis grovel.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Koos, dankie vir so'n goeie resensie. Ons waardeer dit altyd. Ook so lekker vir ons om sulke aangename gaste te hê. Hoop om julle weer te sien. Groete, Annette
Wessel D - Des 2023
Algehele gradering
Nieu Bethesda is 'n lekker plek om te besoek met lekker eet en kuierplekke.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Wessel
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit altyd. Julle was ook sommer lekker gaste.
Groete
Annette
Bernice M - Des 2023
Algehele gradering
Will definitely be back in Nieu Bethesda but will not stay at And The Cow Jumped Over The Moon.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Bernice,
Really sorry you feel you had a bad experience with us. I don't understand it at all as you booked the unit with the bath in July. We do not just give our guests a unit. We book the unit for the guest that they have requested. I couldn't give you another unit on the day as, being December, we were fully booked and definitely had no attitude of 'sorry we are full'. I always try to accommodate my guests as best as I can. So, you were definitely not given the last room available but the one that you requested.
Kind regards,
Annette
Morne V - Des 2023
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Morne, baie dankie en so bly julle het julself hier geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Annette
Lettie Z - Des 2023
Algehele gradering
Kort vinnige besoek aan Uilhuis en 1-nag oorslaap.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Anja V - Des 2023
Algehele gradering
Wat 'n lekker oorslaapplekkie.
Anriette C - Des 2023
Algehele gradering
Anders en besonders. Word ten sterkste aanbeveel.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Thank you, Anriette, for your nice review. Much appreciated. You were an absolute pleasure to host.
Kind Regards
Annette
Gareth L - Nov 2023
Algehele gradering
A welcoming, peaceful and comfortable stay.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Gareth, thanks for the nice review. I really enjoyed your friendliness and hosting you.
Retha W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Retha, dankie vir die mooi verwysing. Waardeer baie. Groete. Annette
Cornelia S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende plekkie, baie rustig, bied alles wat nodig is.
Martin A - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese, ruim eenheid wat lekker is om in te bly.
Lees meerAnd The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Martin,
Baie dankie vir terugvoering. Bly jy was gemaklik en warm. Hoop om jou weer te sien.
Groete
Annette
Johann B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf! Waarde vir geld.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Elize,
Baie dankie vir die goeie oorsig. Waardeer baie.
Groete
Annette
Samuel I - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome!
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Samuel,
Thank you for your kind words.You were extremely nice guests and hope to see you again.
Kind Regards
Annette
Elmarie S - Jul 2023
Algehele gradering
Eerste kuier in Nieu-Bethesda, maar baie beslis nie die laaste.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Elmarie,
So bly julle het dit hier by ons geniet. Ja dit was yskoud en bly julle was gemaklik.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Annette
Gideon S - Jul 2023
Algehele gradering
My 3de oorbly by dié koei.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hallo Gideon,
Baie bly jy het weer jou tyd hier geniet en dit was lekker om te gesels.
Groete
Annette
Erna C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Erna,
Dankie vir mooi woorde en bly julle was gemaklik en het dit by ons geniet.
Groete
Annette
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
John H - Apr 2023
Algehele gradering
Super netjies en presies wat ons gesoek het. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer daar oornag.
Jopie B - Apr 2023
Algehele gradering
Het die verblyf geniet.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Jopie
Dankie vir die goeie hersien.Baie waardeer.Ja Tanya kyk altyd baie goed na my gaste wat ek ook baie waardeer.
Groete Annette
Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Pieter, baie dankie vir goeie aanbeveeling. Waardeer baie.
Groete Annette
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Anneline C - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry, verassing, netjies, mooi, lekker.
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Adorable, spacious and comfortable!
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Johan, thank you for great review. Much appreciated. Would really like to see you again. Enjoyed the chat. Kind Regards. Annette
Delene M - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike plek. Heerlik daar gekuier.
Pierre F - Jan 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Marthinus B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid in liefde geskep.
Amelia V - Des 2022
Algehele gradering
Clean and value for money! I am staying here each time when visiting Nieu-Bethesda.
Lees meerKevin B - Des 2022
Algehele gradering
Outstanding. Everything one could need.
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Vakansiebesoek.
Henri V - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige blykplek, loopafstand van als.
Talita M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing.
Tho S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was rustig, skoon en verwelkomend.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
So glad you enjoyed it Thomas and appreciate good review. Regards Annette
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde Leon waardeer baie. Groete Annette
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Gregory Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Quaint, cosy, comfortable and so welcoming.
Lees meerAnd The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Thank you for such a lovely review. Regards, Annette.
Lize B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, rustig.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Dankie, ek waardeer dit baie. Groete, Annette.
Neels U - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer, goed ingerig swembad.
Dries D - Jan 2022
Algehele gradering
Puik diens met vriendelike ontvangs. Komplimente vir Tanya.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Dankie vir die vriendelike woorde. Baie waardeer Groete Annette
Gerard R - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek en vriendelikheid.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Dankie waardeer baie. Groete Annette.
Cher G - Jan 2022
Algehele gradering
Very cute and neat venue, with great locality.
Louis K - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend in 'n karaktervolle dorp.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Dankie waardeer. Groete Annette.
David S - Jan 2022
Algehele gradering
A great place to stay. Spacious with a lovely strong and hot shower. And the pool is a definite bonus.
Charl E - Jan 2022
Algehele gradering
'n Ideale plek as jy rus en vrede soek.
Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Net wat ons wou hê.
Mariska N - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n rustige dorpie.
Reg D - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie keuse en wonderlike aanbevelings oor aktiwiteite.
Louis L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Claus M - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese plek en vriendelike gasheer.
Monique D - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Amanda S - Jun 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, vriendelike personeel.
Anli S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Jan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulik
Wayde H - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxing, comfortable, equipped.
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflik vir oornag.
Isabel S - Jan 2021
Algehele gradering
Our stay was comfortable.
Wilna M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Sou graag ’n radio of televisie wou byvoeg.
Alexander V - Okt 2020
Algehele gradering
Verblyf het aan ons verwagting voldoen
Jacobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese selfsorg verblyf.
Ilze L - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese skoon plek
Rose P - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
'n Fantastiese plek om te besoek en te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Rose,
Thank you for the nice review.Much appreciated.
Kind Regards,
Annette.
Dawie F - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Zelmaine V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik, maar baie warm!
Wilna L - Des 2019
Algehele gradering
What a wonderful oasis! Attention to detail and the host shares her knowledge, time and garden. Thank you Annette for sharing your beautiful garden. We left feeling that we did not have enough time in Nieu-Bethesda.
Marguerite V - Des 2019
Algehele gradering
Perfek vir ons en diere.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Marguerite,
Dankie vir terugvoering.Het julle kuier ook baie geniet.
Groete,
Annette.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Michael B - Des 2019
Algehele gradering
Excellent, comfortable, clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, gemaklik en skoon.
Aangename verblyf, gashere vriendelike, interessante verhaal om te vertel. Die swembad is vars en daar is 'n waaier in die kamer, beter as lugversorging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Judith H - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Ann S - Des 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation with very welcoming hosts.
Nadine S - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi ingerig.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Thank you for such a great review, Nadine, it is much appreciated. Regards, Annette.
Jake O - Nov 2019
Algehele gradering
Clean and basics supplied.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Jake, thank you for the great review, it is much appreciated. It was a pleasure accommodating you. Hope all held together until your next stop. Regards, Annette.
Mari N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie en baie vriendelike mense!
Jenna W - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely and cosy with great hosts.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
What a lovely young couple. So friendly and a delight to accommodate.
Alex F - Sep 2019
Algehele gradering
Sterverligte nag.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Alex,
Baie dankie vir mooi woorde.Waardeer dit en hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Annette
Peter S - Sep 2019
Algehele gradering
Cosy, charming, friendly.
Allan M - Aug 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Allan,
Thank you for the great review. Enjoyed having such easygoing and friendly guests and the good chats.
Regards,
Annette
Zonica M - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Charles W - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Goeie dag Charles
Dankie vir mooi terugvoering her julle verblyf met ons geniet! Groete Annette
Fc B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Goeie dag FC,
Dankie en heerlik om sulke vriendilike en interresante gaste te he.
Groete Annette
Isak H - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely clean accommodation and kind hosts.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Isak
Thank you for the great review, much appreciated. We look forward to seeing you again.
Regards
Annette
Theresa B - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing.
Marica O - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik toegerus vir oornagverblyf.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hello Monica
Waardeer baie en hoop om julle weer te sie.
Groete
Annette
Monika R - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig in 'n pragtige omgewing.
Ferdi C - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties, skoon, gerieflik, stil, goed toegerus.
And The Cow Jumped Over The Moon... se terugvoer
Hi Ferdi,
Dankie vir die komplimente.
Net jammer ons was nie daar nie om julle te ontmoet .
Miskien die volgende keer.
Groete,
Casper
Lynette V - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike warm gevoel met aankoms, heerlike lafenis in die swembad.
Katrien K - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Etienne P - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Gasvrye, netjiese, bekostigbare verblyf.
Sanette K - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Jana B - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Jan W - Sep 2018
Algehele gradering
Bie oulike plekkie. Kan dit aanbeveel. Tot volgende jaar se sneeu.
Daleen D - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese, veilige en ruim verblyf met wonderlike gasvryheid.
Lindy C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker, sal weet hier bespreek!
Judith V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese en pragtige plek. So cosy en mooi versier.
Elsie M - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike rustigheid en stilte.
Linda S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie geniet, baie tuis gevoel.
Marius V - Mei 2018
Algehele gradering
Een nag was te min.
Estian C - Mei 2018
Algehele gradering
Een van die beste plekke in Nieu-Bethesda.
Nols B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Dirk B - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome place to stay!
Johann D - Apr 2018
Algehele gradering
Everything you need to enjoy your stay in Nieu-Bethesda.
Elize F - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Marie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie met alles wat jy nodig het vir 'n naweek!
Alida M - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklik en so rustig.
Alma D - Mrt 2018
Algehele gradering
Interessante en ruim kamer met als wat nodig is vir oorslaap in Nieu-Bethesda.
Lees meerKaren K - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Ian W - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en alles wat nodig is vir oornagverblyf.
Lees meerPieter G - Jan 2018
Algehele gradering
Good.
Xen D - Jan 2018
Algehele gradering
Soos altyd was alles perfek en die diens uit die boeke.
Sue V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtig en baie vriendelike mense. Sal weer soontoe gaan.
Elmarie L - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Mariëtte H - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.
Martin E - Des 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing, hoor nie ander mense.
Natalie N - Des 2017
Algehele gradering
Beautifully furnished and clean!
Jacques H - Des 2017
Algehele gradering
Ons het 'n warm welkom geniet, heerlik geslaap en die swembad is 'n bonus saam met tieners.
Marius D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike ondervinding, sal beslis weer gaan.
Marius B - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Nerina G - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik, ruim, uitstekend.
Christiaan B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies, heerlik privaat.
Luka G - Aug 2017
Algehele gradering
Stilte, rus en vrede in skilderagtige omgewing!
Alexa D - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf baie netjies.
Johan M - Jul 2017
Algehele gradering
Doer in die platteland.
Michelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Amazing!
Roald V - Jul 2017
Algehele gradering
Puik.
Lees meerSonja L - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was regtig mooi, smaakvol en netjies.
Alexa D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en alles wat jy nodig het vir selfsorg-akkommodasie.
Christel L - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker stil, netjies en alles wat mens nodig het met afkoelplek teen die Karoo-hitte!
Johan K - Des 2016
Algehele gradering
Always a pleasure to stay here, even the 3rd time around!
Jan Schalk D - Des 2016
Algehele gradering
De ligging en geriewe was baie goed.
Jan V - Nov 2016
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in Nieu-Bethesda.
Andre O - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik koud, maar baie lekker.
Zandre J - Apr 2016
Algehele gradering
Over the moon!
Douglas A - Mrt 2016
Algehele gradering
A lovely little spot, clean, spacious and well-equipped in a quiet corner of a quiet town.
Lees meerMarlise B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en baie netjies.
Shereé P - Feb 2016
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel!
Amanda B - Jan 2016
Algehele gradering
Betroubaar.
Eduan P - Des 2015
Algehele gradering
Rustigheid
Pieter K - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Gordon T - Des 2015
Algehele gradering
Lekker!
Claudia V - Des 2015
Algehele gradering
"Creature comforts" in 'n eksentrieke dorpie.
Lees meerRetha B - Okt 2015
Algehele gradering
Absoluut pragtige en interessante dorpie.
Liz K - Okt 2015
Algehele gradering
Bright, comfortable, and close to town.
Susan P - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Pieter D - Sep 2015
Algehele gradering
Very nice accommodation.
Ronell V - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie netjies en skoon.
Geert V - Aug 2015
Algehele gradering
And The Cow Jumped Over The Moon sal ek enige tyd aanbeveel.
Paul R - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Adriaan R - Jul 2015
Algehele gradering
Annette se gasvryheid was uit die boonste rakke! Baie moeite vir ons gedoen ... Als altyd netjies en skoon - voorwaar 'n plek om aan te beveel!
Frans O - Jul 2015
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Gary S - Mei 2015
Algehele gradering
Very nice rooms.
Corlea S - Apr 2015
Algehele gradering
Ons al verseker weer daarvan gebruik maak!
Vivian C - Apr 2015
Algehele gradering
'n Ervaring soos min!
Louisa V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Elsabe J - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs asook uitstaande, skoon en netjiese verblyf.
Rita B - Feb 2015
Algehele gradering
Recommended!
Monica L - Jan 2015
Algehele gradering
Rustige laaste aand van ons vakansie in 'n baie netjiese, goed-toegeruste kothuis gebly.
Brenda S - Jan 2015
Algehele gradering
Clean and neat. Very pleasant.
Amanda B - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtige ligging met hulpvaardige gastehuis bestuur.
Michelle G - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Susan C - Des 2014
Algehele gradering
Ons het 5 nagte gebly in And The Cow Jumped Over The Moon.
Jan K - Des 2014
Algehele gradering
I nearly jumped over the moon from joy! Wat 'n lafenis!
Lees meerSarah M - Des 2014
Algehele gradering
A lovely spot!
Sarie S - Des 2014
Algehele gradering
Oornagstop om Nieu-Bethesda en omgewing te verken.
Cornel S - Des 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar.
Arthur C - Des 2014
Algehele gradering
Net soos die vorige keer by And The Cow Jumped Over The Moon, was dit alles die moeite werd!
Ingrid O - Des 2014
Algehele gradering
This is our second visit, and although we were in different rooms we were very happy, as it has all you need for an overnight stop.
Erik V - Nov 2014
Algehele gradering
Zeer mooi en netjes. Een van de beste zelfzorg huisjes in Nieu-Bethesda.
Ingrid O - Sep 2014
Algehele gradering
Not your average city 5 star
Lees meerLood B - Jun 2014
Algehele gradering
Uitstekend.
Antoinette K - Mei 2014
Algehele gradering
Baie dankie, baie netjies en skoon.
Tracey S - Mei 2014
Algehele gradering
Perfect, a most enjoyable stay
Frans C - Apr 2014
Algehele gradering
Netjiese en gemakilike verblyf!
Alta V - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Martin A - Mrt 2014
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en het die blyplek en omgewing interessant gevind.
Karin K - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig, gasvry en privaat. Die privaatheid van die verblyf word opreg waardeer.
Deon M - Jan 2014
Algehele gradering
Awesome
Babette V - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Dirk B - Des 2013
Algehele gradering
'n Netjiese kamer en pragtige dorpie!
Lorna C - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties .
Arthur C - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Fred W - Des 2013
Algehele gradering
Lekker. Niks om oor te kla nie ...
Jp D - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Sarel K - Des 2013
Algehele gradering
Lekker man, lekker!
Karin B - Nov 2013
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Hanna T - Okt 2013
Algehele gradering
So veilig, gerieflik en gemaklik.
Louise K - Aug 2013
Algehele gradering
Jy sal nie spyt wees nie!
Francois W - Jun 2013
Algehele gradering
Ons het in Junie 2013 baie lekker by The Cow Jumped in Nieu-Bethesda gebly.
Di B - Mei 2013
Algehele gradering
Baie Skoon
Desiree N - Mrt 2013
Algehele gradering
The accommodation was clean & Capser and Annette were really friendly and helpful
Anna F - Des 2012
Algehele gradering
Enjoyable and comfortable
Tony T - Des 2010
Algehele gradering
Fully equiped and very acceptable application
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelmanstraat 215, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom