Nieu-Bethesda Akkommodasie by And The Cow Jumped Over The Moon... | LekkeSlaap
+16
+16

And The Cow Jumped Over The Moon...

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 130 resensies vir And The Cow Jumped Over The Moon...
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rose P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

'n Fantastiese plek om te besoek en te bly.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

A great place to visit and stay.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hi Rose,
Thank you for the nice review.Much appreciated.
Kind Regards,
Annette.

And The Cow Jumped Over The Moon...
Zelmaine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmaine V
Gesin met klein kinders

Heerlik, maar baie warm!

Pragtige akkommodasie met 'n heerlike swembad. Al wat baie ongerieflik was, is dat daar nie lugverkoeling of genoeg en voldoende waaiers in die eenheid was nie.

Michael B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, gemaklik en skoon.

Aangename verblyf, gashere vriendelike, interessante verhaal om te vertel. Die swembad is vars en daar is 'n waaier in die kamer, beter as lugversorging.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent, comfortable, clean.

Pleasant stay, hosts kind and friendly, interesting story to tell. Pool is fresh and there is a fan in the room, better than aircon.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Wilna L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

What a wonderful oasis! Attention to detail and the host shares her knowledge, time and garden. Thank you Annette for sharing your beautiful garden. We left feeling that we did not have enough time in Nieu-Bethesda.

We left feeling like we needed more. More time, more knowledge, more beer, more, just more. Thank you to our stunning hosts for a memorable experience.

Dawie F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very good place to stay. Friendly people. Lot's to see and do.

Marguerite V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons en diere.

Skoon, smaakvol, pragtig, goeie waarde vir geld. Baie hulpvaardige gasvrou.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hi Marguerite,

Dankie vir terugvoering.Het julle kuier ook baie geniet.

Groete,
Annette.

And The Cow Jumped Over The Moon...
Judith H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H

Wonderlik.

Dit was netjies, gerieflik en waarde vir geld. Heerlik gebly en oulike dorpie 9 m te verken. Dankie vir julle gasvryheid!

Ann S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation with very welcoming hosts.

This was our first time here and did not know what to expect. The accommodation was spotless and every need was catered for.

Nadine S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Gesin met klein kinders

Baie mooi ingerig.

So netjies en skoon. Mooi ingerig met baie toestelle vir selfsorg-eenheid. Tot omgesien na ons met loadshedding!

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Thank you for such a great review, Nadine, it is much appreciated. Regards, Annette.

And The Cow Jumped Over The Moon...
Jake O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake O
Enkelreisiger

Clean and basics supplied.

Very friendly hosts, even helped with a problem I had with my car after driving the dirt road.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hi Jake, thank you for the great review, it is much appreciated. It was a pleasure accommodating you. Hope all held together until your next stop. Regards, Annette.

And The Cow Jumped Over The Moon...
Jenna W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and cosy with great hosts.

I really enjoyed my time at and The Cow Jumped Over The Moon. I loved the placement of the accommodation. I stayed at the Cowpatch which was really comfortable and cosy. Hosts were friendly and helpful while giving us privacy.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

What a lovely young couple. So friendly and a delight to accommodate.

And The Cow Jumped Over The Moon...
Mari N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie en baie vriendelike mense!

Ons het heerlik gebly. Gasvryheid uitstekend en akkommodasie uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar bly wanneer ons weer Nieu-Bethesda besoek.

Alex F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterverligte nag.

Goed verwelkom. Plekkie baie mooi en netjies. Als wat jy benodig is beskikbaar. Ons eerste besoek aan Nieu-Bethesda. Geen straatligte en 'n helder sterrehemel, wat meer wil 'n mens vra. Sal beslis weer daar gaan bly.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hello Alex,
Baie dankie vir mooi woorde.Waardeer dit en hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Annette

And The Cow Jumped Over The Moon...
Peter S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, charming, friendly.

Warm and friendly staff and a delightfully furnished suite.

Allan M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Beautifully decorated and clean.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hi Allan,
Thank you for the great review. Enjoyed having such easygoing and friendly guests and the good chats.
Regards,
Annette

And The Cow Jumped Over The Moon...
Zonica M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zonica M
Gesin met tieners

Lieflike plek.

Ons het twee aande in hierdie pragtige eenhede oorgeslaap. Eenhede was baie skoon, netjies en ten volle toegerus. Linne was van goeie gehalte. Sal vir seker And the Cow Jumped Over The Moon aanbeveel.

Fc B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie vriendelik ontvang deur Casper en sy vrou.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Goeie dag FC,
Dankie en heerlik om sulke vriendilike en interresante gaste te he.
Groete Annette

And The Cow Jumped Over The Moon...
Charles W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Saam met vriende

Baie gerieflik, baie netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs.

Ruim vertrekke, goed toegerus, baie goeie en genoegsame beddegoed, netjiese badkamers, een eenheid met stort, ander eenheid met bad, kombuis puik vir selfversorging.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Goeie dag Charles

Dankie vir mooi terugvoering her julle verblyf met ons geniet! Groete Annette

And The Cow Jumped Over The Moon...
Peter B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing.

Die eenheid bied alles wat nodig is om jou verblyf genotvol te maak. Smaakvol ingerig met veilige parkering. Stap na die eetplekke en winkeltjies in die idilliese dorpie.

Isak H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak H
Saam met vriende

Lovely clean accommodation and kind hosts.

We enjoyed our stay at the established very much. It was however for one night only and we did not fully make use of all facilities and the exploring of the town. We shall go there again in future and recommend it fully.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hi Isak
Thank you for the great review, much appreciated. We look forward to seeing you again.

Regards
Annette

And The Cow Jumped Over The Moon...
Marica O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marica O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik toegerus vir oornagverblyf.

Een nag in Nieu Bethesda veels te kort, sal beslis weer kom. Akkommodasie was skoon, bed met vars beddegoed en loopafstand na restaurantjies en Uilhuis.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hello Monica
Waardeer baie en hoop om julle weer te sie.

Groete
Annette

And The Cow Jumped Over The Moon...
Monika R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in 'n pragtige omgewing.

Watter pragtige verblyf was dit nie, voorwaar uitstekend en ons kan dit met graagte aanbeveel.

Ferdi C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi C
Saam met vriende

Fantasties, skoon, gerieflik, stil, goed toegerus.

Beter as verwag, alles wat 'n mens van 'n vakansie-blyplek wil hê.

And The Cow Jumped Over The Moon...'s terugvoer

Hi Ferdi,
Dankie vir die komplimente.
Net jammer ons was nie daar nie om julle te ontmoet .
Miskien die volgende keer.
Groete,
Casper

And The Cow Jumped Over The Moon...
Lynette V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike warm gevoel met aankoms, heerlike lafenis in die swembad.

Die aankoms was vriendelik en skoon kamer het ons tegemoed gestaar. Ons kon heerlik afkoel in die swembad! Daar is als wat jy nodig het in die kamer.

Katrien K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien K
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf.

Ons het heerlik gebly! Lekker afgekoel in die swembadjie en daar was filterkoffie!

Etienne P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap.

Baie oulike akkommodasie.

Pieter C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met tieners

Gasvrye, netjiese, bekostigbare verblyf.

Dankie vir uitstekende verblyf in die pragtige Nieu-Bethesda. Vriendelike ontvangs, uitstekende geriewe en rustige atmosfeer.

Sanette K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette K
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring!

Baie dankie Annette en Casper vir julle gasvryheid. Die eenheid was netjies, skoon en baie gerieflik.

Jana B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana B
Saam met vriende

Netjies en goed toegerus.

Die omgewing is baie rustig. Skoon wooneenheid met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Jan W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Bie oulike plekkie. Kan dit aanbeveel. Tot volgende jaar se sneeu.

Baie lekker plekkie. Ek sal weer daar gaan bly.

Daleen D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Enkelreisiger

Skoon, netjiese, veilige en ruim verblyf met wonderlike gasvryheid.

Omrede ek met 2 honde gereis het was hierdie opsie in die stiller deel van Nieu-Bethesda ideaal. Die voordeel ook van die stiller deel van Nieu-Bethesda is dat die verkeer minder is, stilte meer, en dus feitlik geen stof nie. Soos my tuiste gevoel, ook met al die kombuisgeriewe beskikbaar.

Lindy C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy C
Gesin met klein kinders

Baie lekker, sal weet hier bespreek!

Baie mooi skoon en netjiese plek. Sal definintief weer daar bly. Lekker braaigeriewe. Het als wat mens nodig het. Was lekker koud, maar die elektriese komberse was 'n absolute wenner!

Judith V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese en pragtige plek. So cosy en mooi versier.

Hier kan mens ontspan. Dis 'n mooi plekkie en voel soos jou huis.

Daniël M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustigheid en stilte.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eienaars was vriendelik en toeganklik. Die dorpie is baie stil, mens kan lekker in die grondstrate stap. Ons het veilig gevoel om daar te oornag en die akkommodasie was baie skoon en netjies.

Linda S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, baie tuis gevoel.

Baie oulike plekkie, aan te beveel, baie gasvry, netjies. Sal dit weer besoek.

Marius V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met vriende

Een nag was te min.

Dit is 'n plek om na paar dae te bly, selfs 'n week. Die huis is baie gerieflik en ruim.

Nols B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nols B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die kamer was baie mooi skoon en netjies. Ons het lekker geslaap onder die mooi en skoon beddegoed. Sou 'n TV waardeer het vir die sport, maar wie wil nou TV kyk as jy op Nieu-Bethesda kan rondloop.

Estian C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke in Nieu-Bethesda.

And The Cow Jumped Over The Moon was 'n aanbeveling deur inwoners van Nieu-Bethesda en definitief die aanbeveling werd. Gasvry, mooi en eenvoudige eenhede en great adres vir 'n goeie dorpservaring.

Dirk B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to stay!

Second visit to Nieu-Bethesda. Awesome place to stay!

Johann D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need to enjoy your stay in Nieu-Bethesda.

Ons het reeds 3 keer hier oornag en sal geen ander plek oorweeg nie aangesien dit aan al ons vereistes voldoen.

Marie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie met alles wat jy nodig het vir 'n naweek!

Maklik en gemaklike selfsorg akkommodasie. Klinies en sal enige tyd reisigers soontoe verwys.

Elize F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Ons het baie lekker geslaap, maar die dubbelbed is dalk bietjie klein vir twee mense. Die stort is baie ruim, maar het dringend 'n nuwe stortkop nodig. Dit kan ook sterk oorweeg word om 'n stort deur in te sit - die stortgordyn werk nie lekker nie. Daar was heerlike beskuit en koffie wat op die privaat stoepie geniet kan word. Lieflike stil kamer en sal dit aanbeveel.

Alida M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en so rustig.

Lekker om deur so 'n vriendelike gasvrou verwelkom te word na 'n lang reisdag! Pragtige en volledig toegeruste selfsorg-eenheid, met "attention to detail". Ons het so lekker gebly, dankie Annette!

Alma D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante en ruim kamer met als wat nodig is vir oorslaap in Nieu-Bethesda.

Dit was goeie waarde vir geld om oor te bly by And the Cow Jumped Over The Moon... Die gasvrou het geskakel om ons aankoms tyd te bevestig en (gelukkig) my weer herhinner dat daar nie brandstof of OTM's in die dorp is nie. Ons kon die aand stap na die restaurant toe, met die goeie raad om 'n flitslig saam te neem vir die terugkoms aangesien daar geen straatligte is nie. Dit is pikdonker. Dit was 'n heerlike ondervinding om in die tjoepstil dorpie te kon stap en heeltemal veilig te voel.

Karen K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Skoon, vriendelike diens, vol atmosfeer, onvergeetlike besoek!

Ian W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Die bestuurder/eienaar was uitdorpig (daar kan dit nie uitstedig wees nie) maar die sleutels was beskikbaar en die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie netjies, skoon en gerieflik. Die plan was om daar te braai maar ons het toe in een van die restaurante in die dorpie gaan eet (ook uitstekend) maar al die benodigdhede om te kon braai was ook beskikbaar. Ons het ons verblyf daat geniet, dankie.

Pieter G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Would recommend. Rooms very clean.

Natalie N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie N
Gesin met klein kinders

Beautifully furnished and clean!

A lovely, homely spot with friendly owners. A small pool for relief from the Karoo sun. Beautifully furnished with thoughtful touches to add a real Karoo feel. Ten out of ten. No complaints, only compliments.

Xen D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xen D
Saam met vriende

Soos altyd was alles perfek en die diens uit die boeke.

Hierdie is 'n juweel van 'n plekkie. Ons gaan elke jaar terug, en elke keer is als net perfek. Ek kan hulle met my hele hart aanbeveel.

Sue  - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue
Enkelreisiger

Pragtig en baie vriendelike mense. Sal weer soontoe gaan.

Alles was netjies, skoon. Casper en sy vrou was baie vriendelik. Ougat plek.

Elmarie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

'n Gerieflike en baie netjiese en skoon eenheid, met alles wat 'n mens nodig het. Die slaapbank in die woonvertrek sal dalk beter vir kleiner kinders as vir tieners werk. Ek sal die verblyf egter sterk aanbeveel en sal self weer daar oorslaap.

Mariette H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, gehaltematras, mooi gedekoreer in rustige omgewing - voedsel vir die siel.

Martin E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin E
Gesin met tieners

Rustige omgewing, hoor nie ander mense.

Op verwysing bespreek en moet sê, is een van die beter plekke wat ons al by oorgebly het in Nieu-Bethesda. Lekker plek vir mense met kinders wat na lang rit wil swem.

Marius D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ondervinding, sal beslis weer gaan.

Ons is baie vriendelik ontvang, en aangesien dit 'n Sondag was en ons met 'n motorfiets gereis het, het ons nie kos gehad nie, maar die gasvrou het vinnig ingespring en vir ons gereël om iewers te gaan eet. Die eenheid is pragtig met alles wat jy nodig het en selfs sy eie braai-plekkie. Dit was 'n heerlike ondervinding!

Anne-marie H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie H
Gesin met tieners

Ons het 'n warm welkom geniet, heerlik geslaap en die swembad is 'n bonus saam met tieners.

'n Aanbeveling vir enige persoon wat slegs wil uitrus na 'n lang pad.

Marius B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met tieners

Netjies en goed toegerus.

Baie netjies en skoon. Toegerus met alles waaraan jy kan dink. Baie goeie ligging.

Nerina G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik, ruim, uitstekend.

Alles is uitstekend, sal definitief weer terug kom.

Christiaan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, heerlik privaat.

Dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ons het hier gestop tydens ons wittebrood. Baie netjies en privaat.

Luka G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luka G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, rus en vrede in skilderagtige omgewing!

Vermy Nieu-Bethesda in die winter as jy nie van koue hou nie!

Alexa D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie netjies.

Verblyf netjies en sentraal geleë. Stil area in dorp. Goed toegerus vir selfsorg.

Michelle S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Lieflike plekkie in die hartjie van die Karoo. Ideale plek om skoene uit te skop en te ontspan!

Johan M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doer in die platteland.

Ligging fantasties met 'n berg-uitsig. Dis skoon en netjies met al die toebehore wat jy benodig. Rustig en vars plattelandse lug. Wintermaande: sorg vir 'n goeie paar slippers want daardie betonvloer is ysig. Sal die plekkie hoogs aanbeveel.

Roald V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ons het 'n uitstekende 5 dae in Nieu Bethesda bespreek en ons verblyf by "And The Cow Jumped Over the Moon.." was baie gerieflik. Die ruim kothuis met sy buitebraai en omheinde area (met gras) vir ons engelse bulhond word hoog aanbeveel. Die verwarmers en elektriese kombers was handig vir die yskoue winternagte en die ligging binne loopafstand van die Uilhuis en die talle straatkafees kan nie verbeter word nie. Dis 'n stil en rustige plaasatmosfeer wat heers en die kothuis was volledig toegerus en skoon met ons aankoms. Genoeg warm water, stoof, oondjie, staanyskas en groot badkamer word aangetref. Die mense is vriendelik en die diens is flink. Parkering is binne die erf agter 'n hekkie. Ons sal terugkeer!

Sonja L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig mooi, smaakvol en netjies.

Ek het die dorpie geniet, pragtige plekkie.

Alexa D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf en alles wat jy nodig het vir selfsorg-akkommodasie.

Verblyf is goeie waarde vir geld en baie netjies.

Christel L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel L
Saam met vriende

Lekker stil, netjies en alles wat mens nodig het met afkoelplek teen die Karoo-hitte!

Die wooneenhede is baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die swembad was 'n bonus!

Jan Schalk D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Schalk D
Saam met vriende

De ligging en geriewe was baie goed.

Die geriewe in die selfsorg plek is baie goed. Die ligging is wonderlik. Was baie rustig en was goed vir die siel. Die rustige stap in die stof strate in die middag ondersteun die rustigheid van die akkommodasie.

Johan K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Always a pleasure to stay here, even the 3rd time around!

Wonderful little place to stay and so comfortable! Owners are very friendly and let you feel right at home!

Jan V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Gerieflike akkommodasie in Nieu-Bethesda.

Die kamers is baie gerieflik en het voldoen in al ons behoeftes. Vriendelik eienaars wat ons baie welkom laat voel het.

Andre O - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre O
Gesin met tieners

Ongelooflik koud, maar baie lekker.

Ek het die verkeerde week bespreek en my fout agtergekom toe ek die gastehuis bereik het. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons gesin te akkommodeer en dit word opreg waardeer. Die area is stil en is beslis aan te beveel vir iemand wat net wil wegbreek en jou siel verkwik.

Zandre J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over the moon!

Situated in the beautiful town, walking distance from everything with a clear view of the milky way at night. Well priced, beautifully decorated, comfortable and neat ─ all you need included. Perfect self-catering unit! We recommend it for you next stay in Nieu-Bethesda.

Douglas A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely little spot, clean, spacious and well-equipped in a quiet corner of a quiet town.

And the Cow Jumped over the Moon was a lovely venue near the edge of town. Our host was friendly and welcoming, as well as very informative on what to see and where to go in town. The accommodation was spacious for the price, with a large shower as well as a small fridge, kettle etc. Being dog-friendly was essential and our little girl was welcomed, even though she was in a bit of a bad mood from the long drive. All in all, we were very happy with our choice.

Marlise B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B
Enkelreisiger

Baie aangenaam en baie netjies.

Enigste nadeel is dat dit wel bietjie verder geleë is van die sentrale sakesentrum. So snags wanneer ons as vriende wat daar was 'n troue moes huiswaarts keer, is dit net daai bietjies te ver om alleen te stap terug na jou verblyf. Maar oor die algemeen BAIE TEVREDE!!!

Sheree P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan beslis aanbeveel!

Ons was baie vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly! Ons kan dit beslis aanbeveel.

Amanda B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Betroubaar.

Goeie diens, netjiese selfsorg-kamers, ideale ligging.

Eduan P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduan P
Gesin met klein kinders

Rustigheid

Stil en rustig. Dorpie baie interessant. Neem saam wat jy wil eet.

Pieter K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met tieners

Baie aangenaam en netjies.

Baie netjies, dankie. Ons moes eintlik langer gebly het.

Gordon T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Perfect time. We arrived on the gallery day.

Claudia V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Creature comforts" in 'n eksentrieke dorpie.

Ons het dit vreeslik baie geniet by hierdie plekkie! Die eienaars is vriendelik en selfs hul hond, Zola, het saam met ons 'n dip gevang in die swembad. Die verblyf is aan die teenoorgestelde kant van die dorp van die Uilhuis, maar omdat dit so klein is, kon ons gemaklik daarheen stap. Die kamers is baie skoon en netjies en dit vang die oudheid sowel as die moderne gevoel van die dorpie perfek vas. Ek sal dit definitief by iemand aanbeveel.

Retha B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Saam met vriende

Absoluut pragtige en interessante dorpie.

Ons het dit vreeslik geniet in Nieu-Bethesda en die blykplek was baie gerieflik en skoon. Pragtige plekkie. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak by And the Cow Jumped Over The Moon. Dankie ook vir jul vriendelikheid.

Liz K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K
Saam met vriende

Bright, comfortable, and close to town.

We enjoyed our stay very much. The place is very well equipped.

Susan P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

As ek weer daar verbygaan, kies ek weer dieselfde slaapplek!

Pieter D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice accommodation.

Lovely clean spacious room, bathroom and kitchen. I recommend this place for a stay in Nieu-Bethesda.

Ronell V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Saam met vriende

Dit was heerlik. Baie netjies en skoon.

Gasvrou baie hulpvaardig. Dit word ten sterkste aanbeveel.

Geert V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met vriende

And The Cow Jumped Over The Moon sal ek enige tyd aanbeveel.

Dit is rustig, goed toegerus en bied waarde vir geld.

Paul R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Gesin met tieners

Gerieflik en waarde vir geld.

Eenheid was skoon en gerieflik en alles was in werkende toestand. Ons was verras deur warmkomberse op die beddens.

Adriaan R - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R
Saam met vriende

Annette se gasvryheid was uit die boonste rakke! Baie moeite vir ons gedoen ... Als altyd netjies en skoon - voorwaar 'n plek om aan te beveel!

Baie goeie waarde vir geld! Skoon, netjies en goed toegerus! Annette, die gasvrou, doen ook vreeslik baie moeite om seker te maak haar gaste is gelukkig! Voorwaar aan te beveel!

Frans O - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans O
Gesin met klein kinders

Heel aangenaam.

Die kamer het aan verwagtinge voldoen, skoon en netjies met 'n gemaklike bed. Ontvangs was in die ontspanne styl wat skynbaar eie is aan die dorpie.

Gary S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary S
Gesin met klein kinders

Very nice rooms.

Please see the star-ratings.

Corlea S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons al verseker weer daarvan gebruik maak!

Dit was ongelooflik lekker en die gasvryheid was uit die boonste rakke!

Vivian C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian C
Gesin met klein kinders

'n Ervaring soos min!

Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het teen 'n billike tarief. Annette was 'n bedagsame gasvrou. Baie dankie vir jul spesiale gastehuis.

Louisa V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Sien asb. die sterre.

Elsabe J - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs asook uitstaande, skoon en netjiese verblyf.

Ons beveel die verblyf aan vir enige persoon wat op soek is na 'n goed-toegeruste, skoon en netjiese selfsorg-eenheid.

Rita B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended!

A great place to stop over between Johannesburg and Knysna! Besides being an interesting destination, the locals are extremely friendly, helpful and accommodating! Highly recommended for a quiet overnight retreat!

Monica L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L
Gesin met klein kinders

Rustige laaste aand van ons vakansie in 'n baie netjiese, goed-toegeruste kothuis gebly.

Pragtige dorpie, verblyf is baie gerieflik - stapafstand van alles in die dorp. Huisie is volledig toegerus met alles en baie netjies en skoon. Mens moet definitief langer as 1 dag daar bly. Sal enige tyd teruggaan.

Sarie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S

Oornagstop om Nieu-Bethesda en omgewing te verken.

Vyfster-akkommodasie in 'n stil en rustige omgewing.

Cornel S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Verblyf was baie gerieflik en het alles gehad wat nodig was. Goeie waarde vir geld.

Brenda S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat. Very pleasant.

Pleasant stop-over - inviting pool to cool off in.

Michelle G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie mooi, gerieflike verblyf. Ons is net spyt dat ons nie langer gebly het nie!

Jan K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I nearly jumped over the moon from joy! Wat 'n lafenis!

Vanaf die ontvangs tot die slaap - alles uitstekend! Sulke netheid het ek lanklaas gesien en daar is vir alles voorsiening gemaak - tot braaispeserye as jy joune vergeet het. Die ruim kombuis/sitkamer area was ook besonder om nie te praat van die unieke swembad in 38 grade Celsius nie! Die ligging (2 blokke vanaf die dorpskern) was puik! Sewe minute se stap tot by alles, met geraas en joligheid, maar terug by die huisie, die rustigheid self! Wat meer kan mens vra?

Amanda B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Pragtige ligging met hulpvaardige gastehuis bestuur.

Ruim kamer met selfsorggeriewe.

Arthur C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur C
Gesin met klein kinders

Net soos die vorige keer by And The Cow Jumped Over The Moon, was dit alles die moeite werd!

Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Jy voel gerus om daar te bly. Alles is skoon en netjies.

Susan C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 5 nagte gebly in And The Cow Jumped Over The Moon.

Die akkommodasie was baie gerieflik en baie goed toegerus. Die swembad was 'n lafenis. Die akkommodasie kan beslis aanbeveel word vir mense wat Nieu-Bethesda wil besoek.

Sarah M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely spot!

See stars below

Ingrid O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is our second visit, and although we were in different rooms we were very happy, as it has all you need for an overnight stop.

Value for money. Bed was comfortable, linen spotless and the place is clean and overall well looked after. Very peaceful and it has a pool to cool off in! We battled to find a place to eat at; when we did find a small restaurant in the art center, the food was not very good! The accommodation had a little kitchen which we could have made use of but we opted to eat out.

Erik V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met vriende

Zeer mooi en netjes. Een van de beste zelfzorg huisjes in Nieu-Bethesda.

We verbleven al een paar maal in Nieu-Bethesda. Dit is de beste plek waar we ooit waren. Kan dit ten volle aanbevelen. Rusig, mooi, netjies.

Ingrid O - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not your average city 5 star

Overnight stay only, we were pleasantly surprised with the standard of the room, the comfortable bed and cleanliness.. We had our small dog with us and were given a small enclosed garden for her, which was fantastic! The owner Annette was accommodating and helpful. The bed was comfortable - linen clean and spotless. No extras such as shampoo, hairdryer, etc, but we definitely got value for money and were pleasantly surprised. We will go back, especially when travelling with our pet.

Lood B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Skoon, rustig, baie mooi en netjies. Het die verblyf en die dorpie werklik baie geniet!

Antoinette K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Saam met vriende

Baie dankie, baie netjies en skoon.

Dankie, ons het ons verblyf baie geniet, en sal dit verseker aanbeveel.

Tracey S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S
Gesin met klein kinders

Perfect, a most enjoyable stay

Nieu Bethesda is definitely a place to go to, and not just a stop over.

Frans C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gemakilike verblyf!

'n Baie netjiese en gerieflike gastehuis. Eienaars baie vriendelik.

Alta V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Martin A - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

Ek het baie lekker gebly en het die blyplek en omgewing interessant gevind.

Uitstekende, gebruikersvriendelike ontwerp van die perseel, asook baie netjies en goed toegerus. Troeteldiervriendelik en goeie diens.

Karin K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry en privaat. Die privaatheid van die verblyf word opreg waardeer.

Sal dit regtig weer doen.

Deon M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Friendly, welcoming and very relaxed time spent here. I will definitely stay at the And the Cow Jumped Over The Moon again.

Dirk B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese kamer en pragtige dorpie!

Sien die sterre hieronder.

Babette V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babette V
Saam met vriende

Fantasties!

Sal die verblyf sterk aanbeveel!

Lorna C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties .

Baie dankie Annette julle plekkie was 'n wonder oase vir ons , alles was skoon ,netjies.Asook julle diens ek sal almal aanbeveel om daar te kuier 'n mens vir jouself weer.

Arthur C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Sal beslis weer daar oorslaap. LekkeSlaap se diens is uitstekend.

Jan-pierewiet D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-pierewiet D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Fred W - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred W

Lekker. Niks om oor te kla nie ...

Miskien beter padaanwysings?

Sarel K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel K
Gesin met klein kinders

Lekker man, lekker!

Skoon, rustig, lekker en stil. Gooi hom, pappie!

Karen K - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Fantastiese waarde vir geld!

Die kamer is pragtig, skoon en ek het heerlik geslaap en gebly. Die eienaars laat 'n mens baie welkom voel en is glad nie in jou spasie nie. Die plek is veilig en naby aan restaurante.

Hanna T - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

So veilig, gerieflik en gemaklik.

So veilig, gerieflik em gemaklik dat ons sommer (per abuis) met die sleutel van die eenheid aan die buitekant van die deur geslaap het. Casper en Annette het ons vriendelik ingewag en ons selfs in 'n 4-slaper laat slaap. Alles was uitsonderlik netjies en met 'n goeie oog bymekaar gesit. Ons kon ons week rustig daar afsluit.

Louise K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy sal nie spyt wees nie!

Die Cowshed was 'n heerlike warm oase in die Augustus-koue. Die ontvangs was vriendelik, die verblyf kraakvars en die ligging net reg! Een nag is te kort - gaan vir ten minste 2 ... ten minste.

Francois W - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W
Saam met vriende

Ons het in Junie 2013 baie lekker by The Cow Jumped in Nieu-Bethesda gebly.

Ons het in Junie 2013 een nag by The Cow Jumped in Nieu-Bethesda oorgebly. Dit was lekker en aangenaam. Dit was skoon, netjies en daar was warm water. (Dit is belangrik in Junie-maand in die Karoo). Die gasheer, Casper, en sy vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons beveel die Cow Jumped aan.

Di B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Skoon

Die dekor was pragtig - baie vriendelike mense. Ek het die dorpie baie geniet.

Desiree N - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree N

The accommodation was clean & Capser and Annette were really friendly and helpful

The rooms were pleasant and clean. We could make food for ourselves. There is not a view from every room. Casper and Annette were incredibly helpful and friendly!

Anna F - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and comfortable

Great place to stay. Peaceful and quiet

Tony T - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fully equiped and very acceptable application

Had problems finding the place and suggest that, at least, the co-ordinates are supplied on the booking confirmation

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanstraat 215 , Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NTUyZmQ2LTI4NTQtNDk1ZS05MzEyLTQ0NWI1Yzc4YTkwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 130 5 1 4.7 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593