Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andreas Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Groenendalplaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andreas Country House is 'n pragtig opgeknapte Kaaps-Hollandse huis wat uit 1799 dateer. Hierdie huis skuil in die rustige tuine van 'n wynplaas naby Wellington in die Bovleivallei. Die huis het historiese kenmerke, elegante meubels en bied luukse verblyf. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, troues, gesinsvieringe en vriende se reünies. Dit is ook perfek geleë om die Wynlande te verken.

Gaste kan tussen 4 kamers kies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie ruim slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Al die kamers het gemaklike sitplek, 'n yskassie, lugversorging en 'n TV met verskeie satellietkanale. Elke slaapkamer het 'n spieëltafel en 'n gemaklike sitarea, maar gaste kan ook in die sitarea op die solder ontspan en daar is gratis koue verversings, tee en Nespresso-koffie.

Daar is 'n lieflike terras by die tuin en 'n gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kimm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bovleiweg, Groenendalplaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Andreas Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovleiweg, Groenendalplaas, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b95a469ea20d12cafeb0523fcd556873415daa35b9f42693b1a160538ab0560e276ccf596c36e17ec6b9acab9dafcd4d609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bovlei Road Groenendal Farm 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.631936 19.042571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang