Angel Fish Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Angel Fish Self-catering Accommodation is 'n vakansiekothuis op die eienaars se perseel in die kusdorpie Gordonsbaai. Die dorpie spog met pragtige strande met 'n Mediterreense klimaat wat dit die ideale seevakansie-bestemming maak.
Dié dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die eerste verdieping. Daar is 'n stel trappe wat na die slaapkamer lei. Die kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is op die grondverdieping en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4, 'n TV en 'n lekker sitarea. Die eenheid lei na 'n beskutte stoep met 'n braai-area en 'n tuintjie. Daar is WiFi en parkeerplek vir 'n voertuig en 'n klein waentjie op die perseel.
Gordonsbaai het lekker strande waar daar verskeie watersportgeleenthede is, soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootvaart en visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Angel Fish Self-catering Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karl en
Marietjie ...
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel Fish Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18