Azriel 4
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Robinweg 533, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 285 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Azriel 4 is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die Azriel Splendour-kompleks in Shelly Beach. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte van die balkon af.
Hierdie dubelverdiepingeenheid is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 2 -sitareas.
Die slaapkamers en badkmers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n badm stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het deure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deur wat na die balkon lei. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis, eetarea, leefarea en gastetoilet is onder. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het 2 aparte sitkamerstelle en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Die skuifdeure lei na die alkon om die eerste verdieping wat buitemeubels en ketelbraaigeriewe het.
Slaapplek
’n Bespreking by Azriel 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Robinweg 533, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Robinweg 533, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom