Bailey's Riverside Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bailey's Riverside Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 op die Smitsrivier se oewer, net 11 km buite Calitzdorp.
Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die omliggende platteland en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Daar is 'n knus kaggel, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die kombuis.
Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n buitebraai-area. 'n Paadjie lei na die rivier waar gaste langs die water kan braai en ontspan.
Die kothuis word met sonkrag bedien, waarop die ligte en yskas hardloop. Daar is nie kragproppe nie, maar 'n battery word vir selfone en ander toebehore voorsien. Die battery kan op versoek deur die eienaar herlaai word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Bailey's Riverside Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom