Baviaans Wes Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Elmarine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Bathobakae T - Des 2022
Algehele gradering
The place is perfect if you need some quietness and tranquility on the outskirts.
Baviaans Wes Guest House se terugvoer
Bathobakae en kinders,
Baie dankie vir terugvoering.
Dit was 'n plesier en jul hier te ontvang.
Julle is welkom om weer hier te oornag met baie welopgevoede kinders.
Voorspoed vir julle.
Louie E - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet remote, but pleasant and peaceful.
Carla P - Okt 2019
Algehele gradering
Warm slaapplek vir moeë fietsryers.
Riaan H - Sep 2019
Algehele gradering
Teleurstellend, glad nie gelyk soos webwerf se foto's nie.
Baviaans Wes Guest House se terugvoer
Mnr. en Mev. Ferreira en groep,
Dankie vir terugvoering. Ek het gesë, praat as julle iets kort kom. Julle hoef nie die uitstaande bedrag te betaal nie en ek kan die betaalde gedeelte aan my, aan julle terug betaal.
Stuur onverwyld jul rekening nommer. Ek sal ook met die info onderhandel dat ek dit aan jul gaan terug betaal. Jul het ook die volste reg gehad om die terrein te verlaat met volle terugbetaling.
Dankie vir jul eerlike terugvoering.
Elmarine.
Andre Pierre D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, mooi omgewing.
Baviaans Wes Guest House se terugvoer
Andre en span,
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering.
Ek moet sê julle was kwantiteit en kwaliteit gaste.
Wens daar was tyd om meer met jul aangename en lekker humoristiese persoonlikhede te kon kommunikeer.
Groete aan 'n ieder en elk van julle.
Voorspoed,
Elmarine.
Johann P - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige Karoo-omgewing, baie vriendelike ontvangs.
Baviaans Wes Guest House se terugvoer
Dr. Johann en dogter,
Baie dankie vir u terugvoering, ek waardeer dit.
Dit was vir ons net so 'n groot voorreg om u te ontvang.
Voorspoed vir u en u gesin.
Elmarine en Elene.
Christina H - Sep 2017
Algehele gradering
Vir die "Karoo 2 Coast" fietsresies, wat dit die prefekte plek.
Pierre M - Sep 2017
Algehele gradering
Nie eintlik naby aan die dorp of naby aan die Baviaanskloof nie. So "neither here nor there".
Letitia S - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese, eenvoudige verblyf, uitmuntende gasvryheid van die gasvrou af.
Neill D - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlikste gasvryheid en skoon plaaslug!
Toni R - Aug 2016
Algehele gradering
Eenvoudig, maar baie netjiese verblyf. Wonderlike gasvryheid!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap