Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaans Wes Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elmarine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Baviaans Wes Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Bathobakae T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bathobakae T
Gesin met klein kinders

The place is perfect if you need some quietness and tranquility on the outskirts.

The place is great for the farm life loving people,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baviaans Wes Guest House se terugvoer

Bathobakae en kinders,
Baie dankie vir terugvoering.
Dit was 'n plesier en jul hier te ontvang.
Julle is welkom om weer hier te oornag met baie welopgevoede kinders.
Voorspoed vir julle.

Baviaans Wes Guest House
Louie E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louie E
Saam met vriende

Quiet remote, but pleasant and peaceful.

Host was very accommodating and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carla P
Saam met vriende

Warm slaapplek vir moeë fietsryers.

Skoon, bont beddegoed. Aandete in tannie Elmarine se plaaskombuis wat sy self maak en bedien. Tuisgebakte brode was wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan H
Saam met vriende

Teleurstellend, glad nie gelyk soos webwerf se foto's nie.

Behalwe vir die vriendelikheid van die gasvrou, baie teleurstellend. Stort- en toiletgeriewe was vuil en onaanvaarbaar. Daar was nie eens teelepels of glase in die kombuis nie. Die braaikasserolbak wat die volgende dag voor die deur neergesit was, het gelek soos 'n sif. Ons kon primitief aanvaar, maar nie grillerig nie. Het al baie beter geriewe gekry vir dieselfde en minder geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baviaans Wes Guest House se terugvoer

Mnr. en Mev. Ferreira en groep,
Dankie vir terugvoering. Ek het gesë, praat as julle iets kort kom. Julle hoef nie die uitstaande bedrag te betaal nie en ek kan die betaalde gedeelte aan my, aan julle terug betaal.
Stuur onverwyld jul rekening nommer. Ek sal ook met die info onderhandel dat ek dit aan jul gaan terug betaal. Jul het ook die volste reg gehad om die terrein te verlaat met volle terugbetaling.
Dankie vir jul eerlike terugvoering.
Elmarine.

Baviaans Wes Guest House
Andre Pierre D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Pierre D
Gesin met tieners

Baie gasvry, mooi omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baviaans Wes Guest House se terugvoer

Andre en span,
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoering.
Ek moet sê julle was kwantiteit en kwaliteit gaste.
Wens daar was tyd om meer met jul aangename en lekker humoristiese persoonlikhede te kon kommunikeer.
Groete aan 'n ieder en elk van julle.
Voorspoed,
Elmarine.

Baviaans Wes Guest House
Johann P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P

Pragtige Karoo-omgewing, baie vriendelike ontvangs.

Baie aangename verblyf met baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baviaans Wes Guest House se terugvoer

Dr. Johann en dogter,
Baie dankie vir u terugvoering, ek waardeer dit.
Dit was vir ons net so 'n groot voorreg om u te ontvang.
Voorspoed vir u en u gesin.
Elmarine en Elene.

Baviaans Wes Guest House
Christina H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H
Saam met vriende

Vir die "Karoo 2 Coast" fietsresies, wat dit die prefekte plek.

Ons het lekker gebly in die backpackers kamer. Alles was skoon en netjies. Stortwater was lekker warm en genoeg. Wat nie op die webtuiste is nie, is dat die kombuis, bo en hehalwe mikrogolfoond (wat op webtuite is) 'n ketel, braaiskottel en eetgerei het. Daar is wel nie 'n yskas nie, soos op webtuiste genoem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre M
Saam met vriende

Nie eintlik naby aan die dorp of naby aan die Baviaanskloof nie. So "neither here nor there".

Lekke gebly, maar daar is beslis beter alternatiewe of in die dorp (as jy wil) of nader aan die kloof met die rowwe natuur (as jy dit wil).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Gesin met klein kinders

Netjiese, eenvoudige verblyf, uitmuntende gasvryheid van die gasvrou af.

Baie goeie diens, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste gasvryheid en skoon plaaslug!

Dankie Elmarine vir al jou moeite om 'n plekkie te skep vir al die fietsryers en ook vir jou gasvryheid en harde werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, maar baie netjiese verblyf. Wonderlike gasvryheid!

Ons gasvrou, Elmarine, was te alle tye baie professioneel en vriendelik. Ons het heerlike etes geniet om haar eetkamertafel. Die akkommodasie was basies maar perfek vir ons behoeftes vir die een aand. Ongelooflike mooi omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R724
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hartebeesrivier/Zaaimansdal, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjM2ZkMTAxLTExYzQtNDMzNS04YWY3LTViNzk5MGQ5OGY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R724 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Hartebeesrivier/Zaaimansdal Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 11:00 -33.589410648736 23.349267840385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem