Bays Huis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Adele H - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties, skoon en netjies, baie goeie waarde vir geld.
Andre P - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Doreen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Stylvolle lafenis na lang werksdag.
Mondli P - Feb 2024
Algehele gradering
Incredible.
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
I hope it will be available next time we visit Bloem.
Pieter M - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige parkering en loop afstand van eetplekke.
Hennie S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n skoon, ruim en volledig toegeruste woonstel.
Lindy S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Kaylene G - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, homely, good service.
Pieter M - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Octavia N - Aug 2022
Algehele gradering
Customer service was excellent.
Cindy D - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ubre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig, ek het op my gemak gevoel.
Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Tramaine M - Sep 2021
Algehele gradering
Value for money. The house was well equipped and clean, the owner was a WhatsApp text away if we needed anything. If you're looking for a modern style home this is the place to book.
Herculene S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon. Eerste klas!
Carinda I - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Andries B - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Casper L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en lekker gebly
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom