LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bays Huis | LekkeSlaap
+11

Bays Huis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Bays Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tramaine M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tramaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. The house was well equipped and clean, the owner was a WhatsApp text away if we needed anything. If you're looking for a modern style home this is the place to book.

Excellent place to be.

Herculene S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculene S
Gesin met tieners

Baie lekker, netjies, skoon. Eerste klas!

Eienaar baie vriendelik. Akkommodasie baie modern, netjies, skoon en veilig. Beveel dit regtig aan. Sal enige tyd met grootste vrymoedigheid weer daar verblyf bespreek.

Carinda I - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Baie mooi verblyf teen 'n goeie prys. Sal dit beslis aanbeveel!

Andries B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

My vrou het 60 geword. Toe ek dit noem het hulle vir haar die pragtigste rose uit hul tuin gebring.

Madelein L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker gebly

Baie netjies en lekker gebly

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 115, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77db1b840c46cc5b3e4e2f74edcb110a8d66acfdcc1d7b1a1bd76f035b62bf67456b37af022fa9801854c324dc82ab928811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 115 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -29.0869342 26.2283932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!