Beau Vista 10
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Adriaan Jacobus Y - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon. Die ligging is perfek. Ons sal weer na Beau Vista 10 gaan.
Theunis D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker week by die see.
Elna C - Mrt 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gerus, Margate laas in 2019 besoek, sal weer kom.
Beau Vista 10 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Elna! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Michelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Yolandi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfection!
Erica D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Naby alle winkels.
Yvonne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent safe clean environment to stay.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Yvonne! Thank you for your time to give us your valuable feedback. We are looking forward to welcoming you back to 10 Beau Vista soon.
Herman & Hilgard
Allan. M - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay planning to go again next year.
Yasmika R - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Noeleen H - Okt 2023
Algehele gradering
The accommodation at Beau Vista 10 was clean, neat, and spacious and close to amenities.
Beau Vista 10 se terugvoer
Thank you for taking the time to give us such a wonderful review Noeleen! We are looking forward to welcoming you back soon. Herman & Hilgard
Bongiwe N - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Beau Vista 10 se terugvoer
Thank you for your feedback Bongiwe!
Suzette K - Sep 2023
Algehele gradering
'n Stukkie paradys reg langs die grote oseaan.
Beau Vista 10 se terugvoer
Thank you for taking the time to give us such positive feedback. We are looking forward to welcoming you back.
Vernon P - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Vernon
Thank you for taking the time to give us such positive feedback. We are looking forward to welcoming you again to Beau Vista 10.
Herman and Hilgard
Aveen R - Aug 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Beau Vista 10 se terugvoer
Thank you for taking the time to give us your positive feedback. We are looking forward to seeing you again soon. Herman & Herman
Colleen W - Aug 2023
Algehele gradering
Ons gee 10 uit 10.
Beau Vista 10 se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Glenda M - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful, clean and a home away from home.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Glenda! Thank you for taking the time to give us great feedback. We are looking forward to welcoming you back soon. Herman & Hilgard
Adri U - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike plek!
Beau Vista 10 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Adri. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Herman
Quinzelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Net te lekker.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Quinzelle, dankie dat julle die tyd geneem het om hierdie terugvoering te gee. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom. Groete. Herman & Hilgard
Christo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese toegeruste woonstel met 'n mooi see-uitsig.
Beau Vista 10 se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Herman & Hilgard
Adele W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Beau Vista 10 se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee Adele. Dis was lekker om julle as gaste te hê en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Herman en Hilgard
Trevor S - Feb 2023
Algehele gradering
Most pleasant and enjoyable.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Trevor! Thank you for taking the time to write this valuable review. We are looking forward to welcoming you back to 10 Beau Vista. Regards Herman & Hilgard
Kerry W - Feb 2023
Algehele gradering
Loved the lower south coast and especially Beau Vista 10.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Kerry! Thank you for taking the time to write this review. It was a pleasure having you as guests and we are looking forward to welcoming you back to 10 Beau Vista soon.
Regards
Herman & Hilgard
Kerry K - Feb 2023
Algehele gradering
Quiet, nice and relaxing.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Kerry, thank you for taking the time to give us your valuable feedback. Herman & Hilgard
Annatjie V - Jan 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Beau Vista 10 se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie goeie terugvoer te gee Annatjie. Julle was model gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete, Herman en Hilgard.
Lee-anne O - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning.
Beau Vista 10 se terugvoer
Lee-anne, baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie terugvoering te gee. Dit was lekker om julle as gaste te hê en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Sandra H - Okt 2022
Algehele gradering
Best place.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Sandra. Thank you for taking the time to write this wonderful review. It was a pleasure to have you guys as guests and we are looking forward to welcoming you back to Beau Vista 10 soon.
Thandeka N - Okt 2022
Algehele gradering
Magnificent.
Beau Vista 10 se terugvoer
Hi Thandeka,
Thank you for taking the time to do the review. The washing machine has been attended to. We are glad you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you back soon.
Sindisiwe V - Sep 2022
Algehele gradering
We had great weekend.
Beau Vista 10 se terugvoer
It was a pleasure having you at 10 Beau Vista and we are looking forward to seeing you again soon.
Ria S - Mei 2022
Algehele gradering
Beau Vista 10 was puik, netjies, skoon, goed geleë. Sal beslis weer besoek. Uitstekende waarde vir geld.
Isa-mari J - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties, juweel van 'n plek.
Beau Vista 10 se terugvoer
Baie dankie Isa-Mari. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Andrew Lowe L - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent and well located.
Beau Vista 10 se terugvoer
Andrew, thank you for taking the time to write this review. We hope to see you and your family again soon.
Danel S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker woonstel met meer as genieg eetgerei en koppies wat die gebruik van 'n dishwasher vergemaklik. Kamers en leefarea groot, het werklik soos 'n gerieflike huis weg van die huis gevoel. Baie dankie.
Beau Vista 10 se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Herman & Hilgard
Sherwin N - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a lovely place.
Beau Vista 10 se terugvoer
Thank you for taking the time to give us feedback! Looking forward to welcoming you back soon.
Janusundri N - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful beachfront apartment.
Jp V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Beau Vista 10 se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien.
Helga W - Jan 2022
Algehele gradering
Stunning apartment with a breathtaking view!
Beau Vista 10 se terugvoer
Is was such a pleasure having you guys at our apartment. You were great guests and we are looking forward to welcoming you back soon.
Leonie V - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing, lovely ocean view, well equipped, spacious - all in all positive and delightful.
Beau Vista 10 se terugvoer
HI Leonie, thank you for taking the time to do a review. We are looking forward to welcoming you back soon.
Ncomeka S - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Krish P - Nov 2021
Algehele gradering
I have been to the South Coast to many a resorts this by far the best very. Neat. No damp smells.
Beau Vista 10 se terugvoer
It was great to have you at our property and we are looking forward to welcoming you back soon. Thank you for taking the time to complete the review. Herman & Hilgard.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 80, Eenheid 10 Beau Vista, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom