Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Becks Safari Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Deluxe Safari Suite
Tariewe sluit alles in:
Etes, tee, koffie, peuselhappies.
1 Drankie per persoon (kies tussen plaaslike bier, wyn, of gaskoeldrank) gedurende skemersafari.
Deluxe Safari Suite (Langsaan)
Tariewe sluit alles in:
Etes, tee, koffie, peuselhappies.
1 Drankie per persoon (kies tussen plaaslike bier, wyn, of gaskoeldrank) gedurende skemersafari.
Huisreëls

Die volgende items is nie ingesluit by die tarief nie:
- Lughawe- en ander pendeldienste, dit sluit spesiale vlugte in wat by Hoedspruit-lughawe land.
- Kroegie-, curio-, telefoon-, WiFi-, spa- en wasgoedkostes.
- Algemene toevoeging van 40% vir enkelreisigers.
- Bestuurders/Gidstariewe word gehef. Dit is nie ingesluit by die wildritte nie en is R835 per persoon per nag is.

- FOC-beleid - 16 gaste of meer plus 1 bestuurder of gids, gratis.
- Kinders onder 6 jaar oud word nie toegelaat by enige wildaktiwiteit, tensy dit vooraf deur die bestuur op die perseel goedgekeur is. Geen vooraf goedkeuring sal gegee word nie (kinders moet deur 'n volwasse persoon vergesel word gedurende wildaktiwiteite).
- Let asb. op: Kinders onder die gespesifiseerde ouderdom word nie toegelaat op wildritte nie - dit geld ook vir privaat voertuie wat gebruik word.

- Boswandelings is 'n opsionele ekstra, dit is beskikbaar op 'n standaardpakket, kan net by die lodge gereël word, en is onderhewig aan goedkeuring op die perseel, aangesien dit ook onderhewig is aan die beweging van wild.
- Karongwe Lodges behoud die reg voor om hierdie aktiwiteit nie aan te bied nie ten einde die veiligheid van gaste te verseker.
- Hierdie aktiwiteit gaan gepaard met 'n addisionele koste wat nie verruil mag word vir 'n gewone wildaktiwiteit nie.

- Deposito's: Geen bespreking is bevestig voor die deposito betaal is nie. 'n Deposito gelykstaande aan 25% van die volle verblyfbedrag moet binne 7 dae betaal word vandat bevestiging vir individue (FIT's) verleen is en binne 14 dae vanaf bevestiging, 10% is betaalbaar vir groepsbesprekings.
- Die volledige bedrag is betaalbaar vir besprekings wat minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word. Die balans van die akkommodasierekening is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar, indien dié tydperk korter is, is die volle bedrag voor die tyd betaalbaar.
- Vir groepbesprekings benodig die lodge 'n 10%-deposito en finale ooreenkoms om die bespreking te bevestig 90 dae voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R16 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R16 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R16 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Langs die Lydenburgpad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3a5723bcf4ef0d8584f766b41fe67da8035f93b4bdd32ae556ad8d3d858dcfe094ead175345ece173220ae050a557029c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 260 per nag, vir 2 mense Karongwe Private Game Reserve Off R36 Lydenburg Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.18207 30.540138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang