Bee Our Guest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Juan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Great plekkie, great eienaars.
Carien S - Feb 2024
Algehele gradering
Kraaakvars linne, vriendelike diens, 100% aan ons behoefte voorsien, waarde vir geld.
Caron G - Jan 2024
Algehele gradering
Great all round.
Bee Our Guest se terugvoer
Hi Carien,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete,
Bee our Guest
Chanri B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Mooi moderne verblyf.
Bee Our Guest se terugvoer
Baie dankie Chanri, hoop ons sien jou sommer gou weer by Bee Our Guest.
Kelebogile M - Sep 2023
Algehele gradering
It was good.
Bee Our Guest se terugvoer
Thank you Kelebogile. We hope to see you again soon.
Yolandi S - Mei 2023
Algehele gradering
"Bee Our Guest: Friendly, Clean, and Safe Stay in Bethlehem".
Lees meerChristo B - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verblyf!!
Shane V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie netjies, mooi en skoon. Vriendelike diens.
Willie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Kuier vriendelike en netjiese akkommodasie.
Dirk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, waarde vir geld.
Chantal L - Feb 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Alrika V - Feb 2023
Algehele gradering
Knus, modern, huislik.
Johannes D - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eurekastraat 13, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom