Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bee Our Guest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanya J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal vir seker weer daar gaan bly as ons Betlehem toe reis. Was so behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Dis regtig 'n mooi, skoon, moderne plekkie. Ons het baie lekker daar gebly. Daar is WiFi, DStv en 'n aircon. Alles wat mens nodig het in 'n gastekamer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike, rustige wegbreek in 'n veilige omgewing. Private, veilige en skoon eenheid omring deur stilte. Kraakvars wit beddegoed met lugversorger. Uiters vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly, rustig en onspannend. Baie mooi, veilig en rustige blyplek, sal enige tyd voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej P
1 nag
5.0
Nov 2024

Gerieflik en gemaklik, dankie! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kraaakvars linne, vriendelike diens, 100% aan ons behoefte voorsien, waarde vir geld. Heerlik gebly en presies wat ons wou gehad het! Wonderlike gasvrou, als kraakvars en netjies. Gaan volgende jaar beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Great all round. Absolutely perfect for business trips. The hosts were very friendly and accommodating for a late arrival and early departure. It had everything I needed and I would definitely use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Hi Carien, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien! Groete, Bee our Guest

Liz S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Akkommodasie uit die boonste rakke, modern, retro, skoon, netjies! Baie lekker gebly. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Great plekkie, great eienaars. Baie skoon, netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie skoon en netjies. Mooi moderne verblyf. Nie eens geweet van beurtkrag nie. Vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Baie dankie Chanri, hoop ons sien jou sommer gou weer by Bee Our Guest.

Kelebogile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was good. Beautiful place and it's safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bee Our Guest
Thank you Kelebogile. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eurekastraat 13, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337df89bba10904da2e7384e3f938a4956cef3154d8e00518bfda28e3e22e82f27f34b7137120adde9fe5b18e38b8dd76a51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 13 Eureka Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.248072 28.3058515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang