Bella Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovertrekstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bella Villa is 'n selfsorghuis teen die seefront in Midwest, St. Helenabaai. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n pragtige see-uitsig vanaf die stoep.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers het lugversorging en koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Sommige slaapkamers het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke, asook afstandbeheerde plafonwaaiers, paneelverwarmers, elektriese komberse en haardroërs. Twee kamers het pragtige see-uitsigte. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n watersuiweringstelsel, 'n skottelgoedwasser, vyfplaatgasstoof, elektriese oond, braairooster, ketel, koffiemasjien, Nespresso-masjien, Soda Stream, dubbeldeur-yskas, yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea lei na die stoep met windskerms wat kan op- en afrol, 'n buitebraai, 'n buitestort en 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en satelliet-kanale. Die villa het 2 hangmatte en sonstoele. Daar is skadu-parkeerplek agter 'n hek op die perseel. Bella Villa is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.
Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, perdry, visvang, swem, wynproe en fietsry. Kajaks en reddingsbaadjies vir volwassenes en kinders word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bovertrekstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midwest St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovertrekstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap