Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellevue Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Ronel D
1 nag
5.0
Jun 2024

Plaas ervaring. Heerlike, gerieflike en warm verblyf vir die winter. Geen verkeer wat ons plattelanders pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Toekomstige gaste sal dit net so geniet soos ons. Ons het baie lekker gebly. 'n Warm, huislike kuier atmosfeer met vriendelike gasvryheid en 'n ware omgee hart vir die gaste vanaf die eienaars. Ons was spyt ons het net vir een aand oorgebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Baie dankie vir die boodskap. Waardeer en net die mooiste vir julle. Ronelle

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag
4.6
Feb 2024

Dit was wat ek nodig gehad het! Ek het lekker gebly, dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anzett V
1 nag
4.2
Feb 2024

Baie gasvry, goeie reelings met aankoms. Baie gasvry. Oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Baie dankie vir alles. Ons het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
1 nag
5.0
Mei 2022

Peaceful and tranquil. Thank you to my warm and welcoming host, Ronelle. Such a gem to stay in - will certainly use again in future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Dear Ian, Thank you for your kind message, it is much appreciated. We are delighted that you enjoyed your stay and look forward to welcome you back soon. Ronelle

Gordon A
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Very friendly and caring hosts. Excellent value for money and all round it is probably the best self catering accommodation that I have ever stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Die akkommodasie was baie skoon, gerieflik en ruim. Alles het gewerk. Die kombuis was ten volle toegerus, beddens was baie gerieflik, alles was baie skoon en daar was genoeg spasie. Ons het geen probleme met enigiets gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Baie dankie vir jou kommentaar. Waardeer dit en baie bly dat jul tuis gevoel het by ons. Hoop om julle weer te sien. Ronelle.

Jaco V
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Bekostigbaar, ruim, skoon en gemoedelik! Goeie kommunkasie en hartlike gasvryheid. Ek het baie tuis gevoel. Absoluut die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bellevue Cottage
Baie dankie vir die komplimente, bly U het die verblyf geniet en kon so lekker tuis voel. Hoop om U sommer gou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Plot, Watsonia-weg, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16ee5c7d42055e77ab36fb3fa9e19c4a59b5d0330da2c921674f0b7679156f01c1d95c9f8a57c59173f49f18ea289af62180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plot Bellevue Watsonia Road 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.672120615854 27.19577819109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang