Rustenburg Akkommodasie by Bellevue Cottage | LekkeSlaap
+13

Bellevue Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Bellevue Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Freddie O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie O
Saam met vriende

Baie netjiese en ruim verblyf. Waarde vir geld.

Was baie beïndruk met die eenheid. Net vir een nag vertoef maar was nie lus om te ry nie. Sal graag langer wou bly. Die kliëntediens wat ons van Ronel gekry het was fantasties.

Lehonie A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lehonie A
Gesin met tieners

Huislik, ruim, skoon, stil.

Baie dankie vir 'n heerlike, stil, kuierplek. Ruim, skoon huis. Sal beslis weer hier kom oorslaap.

Jaco S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Besigheidsreis

Gasvryheid en stilte.

Baie aangename verblyf, gerieflik en skoon. Stilte en natuur verskaf rustigheid.

Daphne J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese, rustige kothuis 'n klipgooi ver van die gewoel af. Het heerlik oorgebly.

Ons het baie lekker oorgebly by die kothuis. Dis baie skoon en nietjies en lekker rustig. Wat dit nog lekkerder maak, dis regtig net 'n klipgooi ver, wat dit baie gemaklik maak.

Lorraine W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine W
Gesin met tieners

Dit was rustig.

Lekker as jy van rustigheid hou.

Retha G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Besigheidsreis

Rustigheid, kwaliteit verblyf, liefdevolle eienaars.

Moet nie die gastehuis onderskat nie! Volle toegeruste kothuise, wat die plaaslewe dorp toe bring. Elke meubelstuk spesifiek uitgesoek vir sy doel, die huislike atmosfeer en pragtige uitleg van elke kothuis is 'n kunsstuk van styl en luuksheid. As 'n enkel reisiger het ek sowaar deel van die Lochner-familie gevoel. Van die persoonlike verwelkomings bordjie tot die honde se groet in die middae, en natuurlik die vars koeksusters wat jou welkom heet. Daar is geen tekort aan kliënte diens nie en niks is ooit teveel gevra nie!

Sinet V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, baie skoon en baie rustig.

Ek was aangenaam verras, die plekkie is volledig toegerus en bied meer as waarvoor ons kon vra. Dis baie ruim en die eienaars het baie moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak. Dit is waarlik 'n huis weg van die huis. Ons sal beslis dit aanbeveel en weer gebruik maak van Bellevue Cottage.

Brendon L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon L
Gesin met klein kinders

Het baie tuis gevoel en met die spasie het die kinders dit baie geniet.

Die plekkie was ten volle uitgerus en mens kan net instap en rustig wees as jy daar aankom. Die verblyf is baie privaat en dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Met die Cottage net buite Rustenburg is daar 'n wonderlike stilte en net weer lekker om die insekte te hoor in die aande.

Johann L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Gesin met tieners

Uitstekend.

Stil, rustig, ruim en baie privaat.

Willemien N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker ontspan by hierdie lieflike toegeruste plekkie, met die vriendelikste diens.

Het die wegbreek uit die stad baie hier geniet! Vriendelike diens, baie goed en mooi toegeruste akkommodasie. Sal verseker weer kom!

Andre S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beplan al reeds die volgende wegbreek.

Terdeë 'n baie netjies goed toegeruste kothuis met net mooi alles in wat nodig is. Sentraal geleë naby aan die dorp maar tog baie stil, rustig en veilig. Gasvryheid is daar 'n oorvloed van. Sal beslis weer hier oorbly. Baie dankie Ando Lochner.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Plot, Watsonia-weg, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMjVmZDQ0LTA1NDItNGY5YS05NmM5LTc4ZGMyNGYyNmEzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Plot Bellevue Watsonia Road 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.672120615854 27.19577819109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za