Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met DStv, onbeperkte WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie in. Die eenheid het 2 ingange. Die eerste ingang is via ontvangs (dit is geskik vir gaste wat sukkel om trappe te klim). Die tweede ingang is via die privaat balkon wat met Kamer 2 gedeel word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en word in die eetsaal bedien wat 'n lieflike seeuitsig het
Die selfsorgeenheid word elke derde dag skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae waarop linne en handoeke vervang word. Indien addisionele beddegoed benodig word, sal dit teen 'n addisionele fooi voorsien word.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms wat terugbetaalbaar is binne ongeveer 7 dae vanaf die dag wat gaste uitgeteken het, indien geen skade berokken is nie. Slegs ingetekende gaste word op die perseel toegelaat en geen buite besoekers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met DStv, onbeperkte WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie in. Die eenheid het 2 ingange. Die eerste ingang is via ontvangs (dit is geskik vir gaste wat sukkel om trappe te klim). Die tweede ingang is via die privaat balkon wat met Kamer 3 gedeel word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en word in die eetsaal bedien wat 'n lieflike seeuitsig het
Die selfsorgeenheid word elke derde dag skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae waarop linne en handoeke vervang word. Indien addisionele beddegoed benodig word, sal dit teen 'n addisionele fooi voorsien word.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms wat terugbetaalbaar is binne ongeveer 7 dae vanaf die dag wat gaste uitgeteken het, indien geen skade berokken is nie. Slegs ingetekende gaste word op die perseel toegelaat en geen buite besoekers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Herdie kamer het 'n volle see-uitsig, sy eie balkon en 'n luukse koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n spa-bad en stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, onbeperkte WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie in. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar en die perseel word met 'n alarm, straalsekuriteit en kamers beveilig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en word in die eetsaal bedien wat 'n lieflike seeuitsig het
Die selfsorgeenheid word elke derde dag skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae waarop linne en handoeke vervang word. Indien addisionele beddegoed benodig word, sal dit teen 'n addisionele fooi voorsien word.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms wat terugbetaalbaar is binne ongeveer 7 dae vanaf die dag wat gaste uitgeteken het, indien geen skade berokken is nie. Slegs ingetekende gaste word op die perseel toegelaat en geen buite besoekers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot selfsorg-dakwoonstel met 'n skouspelagtige see-uitsig beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad, stort en 'n toilet, en die ander een met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel spog ook met 'n eetarea en 'n oopplan-kombuis wat met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n koffiemasjien, toegerus is. Let asb. daarop dat daar steil trappe is wat nie vir bejaardes, klein kinders, of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en word in die eetsaal bedien wat 'n lieflike seeuitsig het
Die selfsorgeenheid word elke derde dag skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae waarop linne en handoeke vervang word. Indien addisionele beddegoed benodig word, sal dit teen 'n addisionele fooi voorsien word.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar met aankoms wat terugbetaalbaar is binne ongeveer 7 dae vanaf die dag wat gaste uitgeteken het, indien geen skade berokken is nie. Slegs ingetekende gaste word op die perseel toegelaat en geen buite besoekers nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom