Bergendal Guesthouse
58 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n ekstra enkelmatras vir 'n kind kan aangevra word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n lessenaar beskikbaar. Wasgoedsakke is by ontvangs beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt.
Huisreëls
Indien jy na 18:00 wil inklok, reël asb. vooraf met ons.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graaffstraat 14, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom