Bermuda 305
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102A, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 223 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bermuda 305 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Ballito en bied verblyf aan 6 gaste. Hierdie woonstel is 4 km vanaf die promenade by Willard-strand.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, dakwaaier en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n ruim ontbythoekie, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n bekoorlike stoep met sitplek en 'n gasbraai, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n uitsig oor die strand.
Die woonstel bied twee aangewese parkeerareas, waarvan een onderdakparkeerplek het. Die kompleks het ook 'n hysbak om gaste se gerief te verseker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 69
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 102A, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bermuda 305 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102A, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom