Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Besi si Nesi

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Maande op LekkeSlaap 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Besi si Nesi
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Engela C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela C

Ontspanne, beeldskoon.

Heerlik, goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene T
Gesin met klein kinders

Gasheer was ongelooflik behulpsaam en baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Verblyf was skoon en het alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met vriende

A must visit for couples or the family!

What a fantastic weekend away we had! The hosts were very welcoming and even had the hot tub ready for us on arrival. All amenities are there, they have literally thought of everything to make the stay comfortable and relaxing. One of those rare gems where reality is better than the pictures. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Die lang naweek het die stilte en herlaai gegee waarvoor ons gehoop het. Die spasie was heerlik en baie geniet om in die dam te swem. Ons honde het die spasie net so baie geniet. Die huisie het alles gehad wat nodig is vir die naweek. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and peaceful in a wonderful setting.

The photos accompanying the marketing are a true reflection of what is provided - beautiful views, peaceful surroundings and very comfortable accommodation. The managers are very approachable and willing to provide assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malindri E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malindri E

Ontspannend, stil en rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly en die dam baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth T
Gesin met tieners

Relaxing and rewarding.

Stay was amazing and relaxing. The hosts are amazing and made us feel welcome. Will definitely recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

Idilliese afskakel plekkie, ons het heerlik gekuier. Die gasvrou is fantasties en die huisie het alles wat mens moontlik mag nodig kry. Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Excellent hosts, peaceful, beautiful views.

My wife, daughter and I stayed for seven days over New Year with our dogs. Amazing place! Private, safe, pet friendly, and beautiful nature. The view over the dam, mountains and valley is stunning. At night, stars are bright, no light pollution. Peaceful, yet there is always something to do like swimming or rowing in the dam. Town is 10 km away. The hosts are excellent and helpful. They attended to our needs promptly and even took time out of their busy day to take us on a challenging hike to a beautiful waterfall with our dogs. Great fun was had by all. Facilities are clean and braai area is great with wood provided. The grass terraces are beautiful and immaculately maintained. I even saw two otters playing on the slipway on our last night which was very special. Best value for money I have experienced in a long time.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gusta V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gusta V
Saam met vriende

Wonderlik, sielsrus & waarde vir geld.

Dit was 'n wonderlike tyd by Besi Si Nesi, ons wens ons kon langer bly en sal so gou moontlik terugkeer. Regte sielsrus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gusta V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gusta V
Saam met vriende

Vrede, rustig & baie mooi.

Ons was baie vriendelik ontvang, en dadelik tuis gevoel. Ons het vreeslik lekker gebly en gerus. Dit was wat ons gekort het, en sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 dae van mooi uitsigte en trippies met die blyplek se 2-man kanoe.

Oulike cottage huisie met 'n gemaklike stoep en uitsig. Gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig - presies wat ons nodig gehad het.

Ons is vooraf deur die gasheer gekontak en het presies geweet hoe om tot by die perseel te kom. Ons is vriendelik ontvang en tydens ons verblyf was hulle beskikbaar met inligting oor dinge om te doen in die omgewing. Die verblyf is volledig toegerus en selfs hout en vuuraanstekers word voorsien. Alles was baie skoon en netjies, selfs kunstig. Ons het die uitsig oor die dam en die rustige omgewing ten volle geniet en binne 'n dag begin ontspan. Beslis 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason A
Gesin met tieners

It was very nice and value for money.

It was peaceful, tranquil and I am sorry I did not extend my stay. Hosts are very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia V

Peaceful scenic setting.

Besi si Nesi is a lovely cottage hidden out of main routes. Surprisingly beautiful setting overseeing a large dam. Peaceful and safe. The cottage is comfortable with everything you need for a restful holiday. Close to Swellendam town and to Bontebok Nature Reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a1db6c6352550126cc60de639ff38bad4cac71f37ab7528d6776e1a1781d1f0e9be3a6f5e7a49c031d294702d672aa1178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Buffeljags Dam Buffeljags River 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019303991567 20.536481649163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem