Bethlehem Sundowners Self-catering
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bethlehem Sundowners Self-catering bied gerieflike oornagverblyf in Bethlehem en is ideaal vir paartjies, vriende en enkelreisigers wat op soek is na 'n privaat wegbreek.
Verblyf is in 3 kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Al die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid het 'n privaat balkon met braaigeriewe. Gaste kan ook die staproetes in die area verken of die verskeie restaurante besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Roslynn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Bethlehem Sundowners Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom