Bezhoek Private Nature Reserve and Tented Camp
Beskrywing
Hierdie tente het elk slaapplek vir 2 gaste. Dit het óf 2 driekwartbeddens óf 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n uitsigdek met sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke tent is met 'n yskassie, elektriese komberse in die winter en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt, aandete en ligte middagete
Huisreëls
Gaste mag nie in die glanskamptente rook en kosmaak nie.
Oop vure word nie toegelaat nie.
Tariewe sluit nie wildritte en begeleide boswandelings in nie. Bezhoek-bewaringsfooie is ook uitgesluit en kan direk by die tentkamp vereffen word.
Bewaringsfooie beloop R100 per volwassene en R50 per kind per nag.
Gaste kan hul eie drinkgoed saambring. Die verblyf verkoop koeldranke en koffie teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofkampweg 1, Bezhoek Privaat Natuurreservaat, Middelburg, 1050, Mpumalanga