Black Rock Beach Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhardt O - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie gemaklik gebly. Alles wat nodig is, is voorsien.
Celia C - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic in all aspects.
Melissa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier was goed.
Lees meerCasey G - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Eenvoudig net puik. Baie dankie.
Naomi D - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie lekker dankie.
Jackie F - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Sonja L - Jul 2023
Algehele gradering
Safe, dog friendly and direct access to the beach.
Hendrien M - Mrt 2023
Algehele gradering
Waaiers en strand!
Wayne M - Jan 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Trudi V - Des 2021
Algehele gradering
Ligging fantasties. Plek het aandag nodig. Tuinwoonstel het nie buite kuierplek nie.
Lees meerCindy K - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent
Harry E - Jun 2021
Algehele gradering
I was working, while my wife had a break.
Alan A - Nov 2020
Algehele gradering
Very happy with my stay.
Yolanda K - Sep 2020
Algehele gradering
This getaway was wonderful, my whole family was excited about the place, it was spacious, clean and definitely value for money.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Thank you Yolanda for the feedback.
We would love to have you back at Black Rock Beach Cottages anytime.
Regards,
Marc Smit
Robert C - Mrt 2020
Algehele gradering
Bouwerk langsaan. Voel oor die algemeen nie veilig nie.
Peter J - Jan 2020
Algehele gradering
Unsafe.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Good Day Peter, thank you for the feedback. We do apologise for your bad experience. We do urge guests to keep both gates by the beach closed especially early in the new year as masses of people flock to the beaches. This only happens the day after Christmas and early on in the new year. Being a public beach it is difficult to control this as the beach goers look for shade, grass etc. The gate might have been left open by one of the other guests which resulted in people entering the bottom of the property. Again please accept our apologies.
Kind Regards,
Marc Smit
Denne P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die woonstel.
Gd V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Baie rustige, verfrissende venue wat alle verwagtinge oortref het.
Lees meerTanya S - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderful little getaway!
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Thank you Tanya, we are very happy that you enjoyed your stay. We hope to see you soon.
Kind Regards,
Marc Smit
Hanri V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik, maar hopeloos te kort!
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Hanri, we are super glad that you enjoyed your stay. We hope to see you soon.
Kindest regards
Marc Smit
Nicola R - Mrt 2019
Algehele gradering
Strand toe gaan was heerlik, maar verblyf kort bietjie werk.
Liana B - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en stil omgewing. Net die plek om te rus.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Liana, en ons hoop om julle weer by ons te sien.
Steven R - Des 2017
Algehele gradering
Lekker plek, kort net swembad en parkering onderdak vir gaste.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Steven, ek waardeer dit baie. Dit is altyd goed om te weet hoe ons kan onself verbeter en ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.
Carlien W - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige area met gerieflike huis.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Carlien, ek hoop om julle weer by ons te sien.
Ella G - Jun 2017
Algehele gradering
Dis die plek om te gaan rus en tyd saam jou familie te spandeer.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie Ella, ek is so bly dat jy ons plekkie geniet het.
David D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker vakansie.
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Hi David,
Baie dankie vir die mooi woorde en ek is so so bly dat julle julle tydjie sam met ons geniet het. Dit sal wonderlike wees om julle almal weer terug te he.
Vriendelike groete,
Debbie
Jorrie J - Sep 2016
Algehele gradering
Gemaklik!
Black Rock Beach Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie Jorrie - ek is so bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien by ons.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 101, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom