Bollinger Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n elektriese kombers, 'n tafel en en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n slim-TV met toegang tot Netflix, lugversorging/verwarmer asook internetkonneksie. Buite op die gedeelde stoep is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Die Jacuzzi is van 10:00 tot 22:00 beskikbaar, maar ongelukkig nie tydens beurtkrag nie. Gaste moet asb. vooraf laat weet indien hulle die Jacuzzi wil gebruik.
Gaste kan die Jacuzzi vir 1 uur gratis per dag geniet, daarna is die gebruik van die Jacuzzi R200 per uur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens, 'n tafel en 'n en suite-badkamer met 'n aparte toilet, 'n instapstort en 2 wasbakke. Elektriese komberse, 'n klein verwarmer en 'n draagbare waaier word voorsien. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en Showmax, asook internetkonneksie. Buite op die gedeelde stoep is daar tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie en mikrogolf.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste mag buite rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Die Jacuzzi is van 10:00 tot 22:00 beskikbaar, maar ongelukkig nie tydens beurtkrag nie. Gaste moet asb. vooraf laat weet indien hulle die Jacuzzi wil gebruik.
Gaste kan die Jacuzzi vir 1 uur gratis per dag geniet, daarna is die gebruik van die Jacuzzi R200 per uur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12