Bohemian Stay
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon, sentraal en veilig. 5 ster.
Lientjie H - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming en afsien na verblyf.
Chriszelda K - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvou, Louise, het ons ontvang. Dit was 'n heerlike, rustige kuiertjie. Die omgewing is stil en veilig. Die akkommodasie is pragtig, skoon met ruim vertrekke.
Ansie R - Jun 2022
Algehele gradering
Dankie Louise. Ons het lekker gebly.
Maritha F - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig en mooi.
Karen D - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek!
Brian N - Feb 2022
Algehele gradering
Home from home. Beautiful spot nestled in the trees.
Tayla V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees, baie gerieflik.
George H - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Laurinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek! Uitstekende diens!
Suane V - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Nicolette K - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig skoon en mooi versier.
Johann K - Feb 2020
Algehele gradering
Die verblyf het aan ons vereistes voldoen.
Bohemian Stay se terugvoer
Ek is bly, dankie. Hopelik kruis ons paaie weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pretoriuslaan 276, Lyttelton Manor, Lyttelton, 0157, Gauteng