Brandkraal Gastehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Maryn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johan C - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent people, friendly and just beautiful.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Thank you very much for the kind words and rating. This is very much appreciated. Next time make a farm holiday of it and stay a couple of days. It was a pleasure to meet you.
Lisinda M - Des 2021
Algehele gradering
Ruim, netjies, en vriendelik.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi opmerkings. Ek waardeer dit baie.
Hoop on jou weer te kan ontvang.
Vriendelike groete
Maryn
Alan W - Des 2021
Algehele gradering
Great stopover with authentic vibes. Was great easy stop over and very friendly and accommodating host.
Heather V - Des 2021
Algehele gradering
Great commmunication from the hosts, warm welcome and lovely accommodation - was a very pleasant overnight stay.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Thank you very much for your beautiful review. I appreciate it a lot. It was a pleasure to meet and accommodate you.
Have a wonderful 2022.
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese blyplek op die plaas.
Lynette E - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en gasvrou baie vriendelik.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie jammer as die hout gepla het. Dit is n werkende plaas en ongelukkig is die gastehuis reg langs die plek waar die hout gesaag en verwerk word vir verkoop doeleindes. Dit het regtig nie oral om die huis rondgelê nie. Met die knellende droogte probeer ons maar alles gebruik vir n inkomste. Die implimente is antiek wat ons daar gestoot het vir atmosfeer. Baie van die gaste se kinders het al lekker daarop gespeel.
Hendrick S - Jan 2021
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek van al die gedruis vir 'n rustige plaas-ervaring.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit baie. Dit was so lekker om jul te kon ontmoet.
Hein R - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Fantastiese mense gewees om mee kontak te maak.
Philip Johannes O - Des 2019
Algehele gradering
Was fantasties.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Philip ek waardeer dit baie. Dit was so lekker om julle te kon ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.
Francois L - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plaasverblyf op 'n Karooplaas.
Brandkraal Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie! Waardeer die positiewe terugvoer baie. Dit was vir ons heerlik om jul te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Alles wat mooi is.
Karoogroete
Peet
Charlotte P - Apr 2018
Algehele gradering
Bietjie duur vir laat nag oorslaap en vroegoggend vertrek, maar verder was dit skoon en netjies.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap