Bread House B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Magda K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Door reis.
Anri C - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en heerlike ontbyt.
Elaine C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Mariska H - Mei 2022
Algehele gradering
Ruim en rustige verblyf.
Maré F - Mrt 2022
Algehele gradering
Het 2 nagte gelsaap in gesinskamer.
Carolie J - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en voldoende.
Marius V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie in stil omgewing, baie ruim gewees en als wat mens nodig het is daar, sou dalk van 'n bietjie groter yskas gehou het.
Xoliswa K - Apr 2021
Algehele gradering
My stay was very nice.
Eugene D - Jan 2020
Algehele gradering
Puik. My huis weg van my eie huis.
Marcus S - Jan 2019
Algehele gradering
Kamers was baie netjies en skoon.
Dries S - Jan 2019
Algehele gradering
Kamer klein vir 2 persone, TV-kanaal sneeu, geen yskasgeriewe.
Bread House B&B se terugvoer
Beste J.A.,
Ek is jammer om van u klagtes te verneem. Gun my die geleentheid om terugvoer te verskaf.
1. Die bespreking is gedoen vir 1 volwassene. Toe met u persoonlike e-pos versoek u of u u vrou kan saambring gevolg deur 'n versoek of u u hondjie ook kan saambring.
Die aankomstyd wat u vir my per e-pos laat weet het was 17:00 op Maandag. U vrou en die hondjie het gedurende die oggend, tussen 9:00 - 10:00, arriveer.
Die kamerplasings was dat u Kamer 1, die familie eenheid, sou kry wat bestaan uit 2 slaapkamers, 2 en-suite storte en 'n mini-kitchenette. U vrou het blykbaar gesê dat dit onvoldoende vir die hondjie is. Daarom het die huishoudster u geplaas in 'n kleiner dubbelkamer met 'n grasperk voor die kamer ter will van die hond. My seun het selfs 'n ander groot kamer met 'n koningsgrootte-bed aangebied, maar dit was ook nie voldoende nie.
2. Wat die TV aanbetref: U het 2 dae gebly maar het nie 'n fout met die TV aangemeld nie. Behalwe vir een kamer was die gastehuis vol en geen ander gas het dit onder die bestuur se aandag gebring nie.
3. Wat die waarde vir geld aanbetref: U noem nie dat ek vir u afslag gegee het en selfs 2 fakture op u versoek verskaf het wat u kon inhandig nie.
4. Wat diens aan gaste betref: Uit bogenoemde kan u aflei dat die bestuur u probeer tegemoet kom het. Ek het met die betrokke skoonmaker in gesprek getree en volgens haar het u vrou gesê sy moet nie die kamer diens nie, slegs die mat borsel waar hondebeskuitjiekrummels was. Sy het waargeneem dat die wit duvetoortreksel vol modderpootkolle van die hondjie was.
5. Ligging: Die fabriek wat u besoek het, dui dat Bohlokong en Morelig die naaste geleë is. Dit is in die industriële area.
6. Sekuriteit: Daar is diefwering en elektroniese hekke. Die bestuur is 24 uur op die perseel.
7. Ontbyt: Dit is op versoek beskikbaar, maar u is ingelig dat dit nie daardie oggend die geval sou wees nie.
Ek is nogmaals jammer dat die verblyf nie aan u behoeftes voldoen het nie. Ek sal dit verder opneem met LekkeSlaap.
Adriaan K - Apr 2018
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang, kamer was netjies en baie stil omgewing.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Vorster-straat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat