Bridgewater View 502
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Conference-laan 4, Bridgewater One, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 474 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bridgewater View 502 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Century City. Dit is ideaal vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. DIe kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n omsetter vir ononderbroke kragtoevoer
Die skuifdeur lei na 'n onderdakbalkon met 'n tafel met stoele en 'n uitsig oor die omliggende area. Dit is die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die woonstelgebou is net 'n paar blokke vanaf Canal Walk-winkelsentrum en stapafstand vanaf heerlike restaurante en koffiewinkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Bridgewater View 502 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Conference-laan 4, Bridgewater One, Century City, 7009, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Conference-laan 4, Bridgewater One, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom