- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buckleigh Place 2, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoonheid, rustigheid en weligheid van hierdie omgewing te geniet. Ontspan 'n bietjie in die Durban-son terwyl jy teug aan 'n mengeldrankie langs die sprankelende swembad. Kom baai in die son en ry die branders van Suid-Afrika se beste strand, die Golden Mile.
Ons het 4 luukse suites, 4 standaardsuites en 1 wittebrood-suite met lugversorging, en suite-storte, koffie- teemaakgeriewe, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, veilige parkering, privaat ingange, koordlose internet, haardroërs, swembad en braaigeriewe.
Ons is gerieflik 20 minute van die lughawe, die Moses Mabhida Stadion, winkelsentrums, vermaaksentra, gholfbane en strande af geleë. Die stadions is 12 minute van ons af, die sakesentrum net 18 minute en Gateway Winkelsentrum en uShaka Marine World is net 14 minute van ons af.
Daar is genoeg parkeerplek op die perseel en toegang word verkry deur middel van afstandbeheer.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Justine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Buckleigh Place 2, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Buckleigh Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umgeni Park Riverside Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Buckleigh Place 2, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal