Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burkei Guest Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis 1
Selfsorg
Kothuis 2
Selfsorg
Kothuis 3
Selfsorg
Kothuis 4
Selfsorg
Kothuis 5
Selfsorg
Kothuis 6
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie binne die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat op versoek, mits die troeteldiere goed gesosialiseer is en goed opgelei is.
Daar geld egter 'n toegangsfooi per hond, groot honde word nie toegelaat nie. Die gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek.
Geen harde musiek mag gespeel word nie. Hierdie is ’n instansie kom om van die geraas van die stad te ontsnap en die geluide van die natuur te waardeer. Gaste word gevra om mekaar te respekteer en geraas tot 'n minimum te beperk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plaas B09 Zusterstroom., Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16c933819305436717b9442a687d767b7d30098c194e57fbf1f29c01fa32ddfbdd547fb23de42a5c3e96a569828cd354bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Farm B09 Zusterstroom Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.606619003735 28.998998431877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem