- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 46 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pakhuispas-weg, 59 km vanaf Clanwilliam, Sederberge, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R8 260 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushmans Kloof Wilderness Reserve bied verblyf waar alles ingesluit is en skuil tussen die oeroue sandsteenformasies in 'n pragtige omgewing in die Sederberge, 285 km buite Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in Luukse en Deluxe Kamers en Suites. Die kamers het dubbelbeddens, koninggrootte-beddens of enkelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens, storte, japonne en pantoffels. Elke kamer het lugversorging, ondervloerverhitting, 'n kluis, WiFi, platskerm-TV, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
'n Volle Engelse ontbyt, à la carte-spyskaart vir ligte middagetes, middagtee en 'n à la carte-spyskaart vir aandete is ingesluit, asook 'n verskeidenheid aktiwiteite. Dié aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, kanovaart, en swem in rotspoele in.
Die lodge spog met 'n spa en gesondheidsentrum waar gaste spa-behandelings en ander terapeutiese behandelings in die buite-gazebo kan ontvang. Gaste kan smul aan heerlike fynproewerskos wat in mooi eetareas by die lodge bedien word of die unieke atmosfeer op jou privaat stoep geniet en ontspan in die weelderige kamers wat die eksklusiewe, kindervriendelike Koro Lodge insluit, afgesonder in die reservaat.
Bushmans Kloof Wilderness Reserve word erken vir sy omgewings- en bewaringsprojekte en as toesighouer van ongeveer 130 antieke San-rotskunsgebiede, wat as 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied verklaar is. Hierdie malaria-vrye, ekologiese oase, wat in 2009 die wêreldwye wenner van natuurbewaringsprogramme was, het geen gevaarlike roofdiere nie en spog met verskeie inheemse wildspesies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Pakhuispas-weg, 59 km vanaf Clanwilliam, Sederberge, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Bushmans Kloof Wilderness Reserve het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 46 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pakhuispas-weg, 59 km vanaf Clanwilliam, Sederberge, 8135, Wes-Kaap