Sederberg Akkommodasie by Bushmans Kloof Wilderness Reserve | LekkeSlaap
+28

Bushmans Kloof Wilderness Reserve

Lodge
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Pakhuis Pass Pad, , Sederberg Mountains, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R8 030 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bushmans Kloof Wilderness Reserve is geleë onder ou sandsteen-rotsformasies en 'n asemrowende landskap en is 'n luukse 5-ster toevlugsoord in die majestueuse Sederberge, 270 km vanaf Kaapstad. Dis 'n Relais & Chateaux-eiendom en is in 2009 deur Travel + Leisure World’s Best Awards aangewys as beste hotel in die wêreld.

Bushmans Kloof word erken vir sy uitsonderlike omgewings- en bewaringsprojekte en as bewaarder van sowat 130 antieke San-rotskuns terreine is tot 'n Suid-Afrikaanse natuurlike erfenisterrein verklaar. Dit huisves geen gevaarlike roofdiere nie, en hierdie malaria-vrye eko-oase, was die wêreldwye wenner van die Wildlife Conservation Programme (2009),in die gesogte Conde Nast Traveler World Savers Awards, en bied 'n toevlug vir diverse inheemse natuurlewe.

Buitemuurse aktiwiteite in die reservaat wat wissel van begeleide rotskunsbesigtiging tot wildkyk teen sonsondergang, voetslaan, bergfietsry, kanovaart, en swem in die kristalhelder rotspoele.

Ervaar welstand soos nog nooit tevore by dié geestelike reservaat, maak gebruik van die genesende kragte van die natuur as jy swig voor spa-behandelings en voel-terapieë in die skouspelagtige Spa Gazebo in die buitelug. Verlustig jouself in smullekker kookkuns wat in asemrowende eet-areas voorgesit word. Geniet die unieke geselligheid op jou private terras, en ontspan in die weelderige luukse akkommodasie, wat die eksklusiewe, kindervriendelike Koro Lodge op die reservaat insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pakhuis Pass Pad, , Sederberg Mountains, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R8 030
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R8 030
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Pakhuis Pass Pad, , Sederberg Mountains, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042a03069e56836a313d5ac9afbff15111e94b28bc69ffc5516fd1a38bf95a3b1665519e8c2ee84e82476c500838afaa70e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 030  per nag (vir 2 persone) Pakhuis Pass Road Near Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 12:00 -32.117222222222 19.1125
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za